En dit is minder as wat jy gedink het dit gaan wees!!
Met inskrywings vir die BTK se alombekende gala-toer en see-vakansie wat om die draai is, kondig ons met groot plesier die toerprys vir Gala 2012 aan:
- Lede: R1100
- Nie-Lede: R1200
Onthou die toerprys sluit alles in: kos, verblyf en vervoer.
Inskrywings vir hierdie ongelooflike prettige see-vakansie open:
Maandag, 22 Oktober (Lede) & Dinsdag, 23 Oktober (Nie-Lede)
Betaal R600 deposito saam met jou inskrywing.
Indien jy plek kry op die toer, moet die verskil (R500 lede, R600 nie-lede) teen Woensdag 31 Oktober (toervergadering) betaal word.
Tussen 13:00-13:50
By die BTK Kantoor, 4de vloer Neelsie
Maak seker jy mis nie uit op hierdie onvergeetbare see-en-berg vakansie uit nie.
Kom skryf in Maandag, 22 Oktober om jou plekkie op die onvergeetlike avontuur te verseker.
Verdere belangrike inligting
Datum: 22 tot 28 November 2012
Toerlys sal op 28 Oktober uitgestuur word.
Aantal plekke: 120 (wat beteken jy en jou héle vriendekring is welkom!)
—-***—-
And it’s less than you thought it would be!!
With entries for the BTK’s well-known gala tour and seaside holiday is just around the corner, it is my pleasure to announce the tour costs for Gala 2012:
- Members: R1100
- Non-Members: R1200
Remember: the tour costs include everything – food, accommodation and transportation!
Entries for this unforgettable sea-and-mountain adventure open:
Monday, 22 October (Members) & Tuesday, 23 October (Non-members)
Pay R600 deposit with your entry.
If you get a spot on tour, the difference (R500 members, R600 non-members) must be paid by Wednesday 31 October (tour meeting)
Between 13:00-13:50
At the BTK office, 4th floor Neelsie
Make sure you don’t miss out on the amazing and fun adventure
See you Monday!!
Further important information
Date: 22 to 28 November 2012
The tour list will be sent out on 28 October.
Number of spots: 120 (which means you and all your friends are welcome!)