Gebruik asb die volgende bank besonderhede om betalings aan die BTK te maak:

 

Bank :  Standard Bank Stellenbosch
Rekening Houer :  Universiteit van Stellenbosch
Rekening Nommer :  07 300 6955
Tak kode :  05 06 10
Verwysing* :  BTK + Jou naam

 

*(Byvoorbeeld: BTK Karneelsie  Kaaskril) – Asb “BTK” MOET in die verwysing wees!  As u naam te lank is vir die beperkte hoeveelheid karakters, gebruik dan net u voorletters en van.  Ons gebruik dieselfde rekening as die universiteit se “gewone” rekening. Dit mag wees dat u bank die rekening as ‘n besigheidsrekening  sien in plaas van ‘n gewone begunstigde.

As U enige verdere vra het laat weet ons asb per epos by btk@sun.ac.za