Oorlogskloof Rock Pigeon roete, Noordkaap

524798_495497853838060_641793677_n

Geleë in die Bokkeveld Berge, met asemrowende uitsigte oor die Knersvlakte, Moutonsberg, Tierberg, Vanrhyns pas, Klein Kobee en die Oorlogskloof rivier, is ‘n staproete wat elke stapper op sy stapstok will hê.

Kom stap die Junie vakansie, 12-16 Junie, saam met die BTK in die ongerepte natuurskoonheid van die Oorlogskloof natuurreservaat. Die kloof is vol boesmantekeninge, lieflike swempoele en interessante diere en plante!

Maak seker jy skryf betyds in, sodat jy nie op hierdie ongelooflike stapervaring uitmis nie!

Datum…

  • Woensdag, 12 Junie tot Sondag, 16 Junie

Toerprys…

  •  Lede: R830
  • Nie-Lede: R930
  • Geen deposito nie, volle bedrag betaalbaar.

Inskrywings:

  • Vanaf Woensdag, 8 Mei (Lede) en Donderdag, 9 Mei (nie-lede)
  • Tussen 13:00 en 13:50 by die BTK Kantoor (4de Vloer Neelsie)
    • As jy by die trappe langs Café Go opgaan to heel bo, dan is ons die eerste kantoor aan jou linkerkant (die een met die ry mense voor hom)
  • Slegs 60 plekke beskikbaar (so maak seker jy kom skryf betyds in)

English:

Situated in the Bokkeveld Mountains, with breathtaking views over the Knersvlakte, Moutonsberg Mountain, Tierberg Mountain, Vanrhyns Pass, Klein Kobee en die Oorlogskloof River, is a hiking trail which every hiker wants to have on his hiking stick.

This June holiday, between 12-16 June, the BTK invites you come hike with us in the undisrupted beauty of the Oorlogskloof nature reserve. The canyon is full of Boesman drawings, lovely swimming pools and interesting animals and plants!

Make sure you enter on time, to avoid the disappointment of missing out on this unforgettable hiking trip!

Date…

  • Wednesday, 12 Junie tot Sunday, 16 Junie

Tour Price…

  •  Members: R830
  • Non-members: R930
  • No deposits, full amount payable

Entries…

  • From Wednesday, 8 May (members) and Thursday, 9 Mei (non-members)
  • Between 13:00-13:50 at the BTK office (4th Floor Neelsie)
    •  If you go up with the stairs next to Café Go to the top floor, we will be your office on the left (the one with the queue of people in front of it
  • Only 60 Places available(so make sure you write in on time)