Gebruik asb die volgende bank besonderhede om betalings aan die BTK te maak:

 

Bank: Standard Bank Stellenbosch.

Account Holder: Universiteit van Stellenbosch.

Account Number: 07 300 6955

Branch Code: 050610

NB Reference:  SV050_name & surname

Example: SV050_BertusBrits

 

As u naam te lank is vir die beperkte hoeveelheid karakters, gebruik dan net u voorletters en van.  Ons gebruik dieselfde rekening as die universiteit se “gewone” rekening. Dit mag wees dat u bank die rekening as ‘n besigheidsrekening  sien in plaas van ‘n gewone begunstigde.

As U enige verdere vra het laat weet ons asb per epos by btk@sun.ac.za