Category: First Years

Spotlight: Tayla Mills

 

Rebellious Pisces.
I am an introvert by heart but express myself with an extrovert nature.
My happy place is in my room,alone, with my music playing loud enough to sing along to without being heard.
I am a bit of a clean/neat freak.
Family is very important to me.
I try to live by our family motto. Translated this means: honour is the reward of virtue.

I follow the neo pagan belief system.
My dream is to become a travelling portfolio manager and to obtain the CFA qualification.
The outdoor activities I enjoy include hiking and any ride with two wheels.
Indoors I like to play on any gaming console.
I enjoy a healthy, active lifestyle.

My worst fear is zombies.
I like my personal space bubble.
Things that make me cry are war/heroic movies, heights, spiders and onions.
I love comedy movies.
Currently my favourite bands are bring me the horizon and system of a down.
I love fantasy art, especially that of Luis Royo.

I can’t get enough of my mom’s mushroom pie and Johnny Depp.
I like my eggs sunny side up.
My go-to drink is spiced gold and coke.
I enjoy being in a leadership position. The reason why I chose to stand for HK is to ensure that first years are exposed to all the wonderful learning experiences on campus.

Spotlight: Claire Ebersohn

English:

What I would like to achieve in my Term:

Active community members:

To be at Stellenbosch University is a unique opportunity and a great privilege. Stellenbosch is not just a university; we are a community that offers many opportunities to learn and grow. Therefore I want  to encourage every Silene lady  be an active member, not only in Silene but also the rest of community: seize new opportunities, because now is your chance to discover a new world, new friends and new possibilities.

Sisterhood:

The student life of private resident students who are not part of the immediate social network that residences offer, can quickly become overwhelming and lonely and longing back home to make the times even  more difficult. Therefore my focus for 2015  is to advance sisterhood in our home under our ladies.

I would like to see  that all our new ladies feel that although they may be far away from home, that they still have an older sister and second family who will support them throughout their entire student life … through the tough academic times the emotional struggles, for advice, an emergency number to call on, even just  for  a cup coffee and company

I know from personal experience that I would not be where  I am today without the sisterhood and support I get from my fellow ladies. I went from a lost and insecure student who sometimes just wanted to go home, until I decided to step out of my comfort zone and became more actively involved in the wonderful opportunities and activities that the PSO offers. The result is that I am now in my last year at Stellenbosch University as a mature young lady with a lot of confidence Iooking back to wonderful student years, with big dreams and  great  opportunities ahead of me!

Now is my chance to give back to Silene!

Always remember that over 20 years you will be more disappointed about what you did not do than for what you did. And if you do not now try to accomplish more, you might never know what you’re capabilities.

Afrikaans:

Wat ek in my termyn wil bereik:

Aktiewe en betrokke studente:

Om op Stellenbosch te wees is unieke geleentheid en ‘n groot voorreg, en daarom wil ek elke Silene dame aanmoedig en motiveer om die geleentheid ten volle te benut! Stellenbosch is nie net ‘n universiteit nie; ons is ook ‘n gemeenskap wat baie kanse bied om te leer en te groei. Daarom wil ek elke Silene-dame aanmoedig om by ons PSO en sy aktiwiteite betrokke te raak: gryp nuwe geleenthede aan, want nou is jou kans om nuwe ‘n wêreld,  nuwe vriende en nuwe moontlikhede te ontdek.

Susterskap: 

Die studente-lewe van ‘n privaat-wonende student wat nie deel is van onmiddellike sosiale netwerk wat ‘n koshuis bied nie, kan vinnig oorweldigend en eensaam voel, en die verlange terug huistoe maak die tye ook moeiliker. Daarom is my hoof-fokus vir 2015 om susterskap in ons huis en onder ons dames te bevorder.

Ek wil graag sien dat elke nuwe dame voel dat alhoewel hulle dalk ver weg van die huis is, hulle in Silene nog ‘n ouer suster en tweede familie het wat hulle sal ondersteun regdeur hul hele studente-lewe… deur die moeilike akademiese tye, die emosionele stryde, vir advies, ‘n noodnommer om op te druk, maar ook net vir n koppie koffie of geselskap.

Ek weet uit persoonlike ondervinding dat ek nie vandag hier sou wees sonder die susterskap en ondersteuning wat ek van my mede-dames gekry het nie. Ek het gegaan van ‘n verlore en onseker student wat soms net wou huistoe gaan, tot iemand wat besluit het om my buite my gemaksone te begewe deur betrokke te raak by my mede-studente en Silene se vele aktiwiteite. Die gevolg is dat ek nou in my laaste jaar as ‘n volgroeide jong dame met baie selfvertroue kan terugkyk op wonderlike studente jare, met groot drome van die geleenthede wat vorentoe vir my wag!

Nou is my kans om vir Silene terug te gee!

Onthou altyd dat oor 20 jaar jy meer teleurgesteld sal wees oor dit wat jy nie gedoen het nie as oor dit wat jy wel gedoen het. En as jy nie nou probeer om meer te vermag nie, sal jy dalk nooit weet waartoe jy in staat was nie.

 

 

 

Spotlight: Janice Matthee

My name is Janice Matthee, I am a second year B.Ed foundation phase student .

This is my first year as HK and I was assigned to the following portfolios: Beauty, Huisdans and second in command of social events at Silene.

My visie vir Silene is om te sien hoe ons PSO aanhou groei en nuwe hoogtes bereik. Ons is relatief nuut en kan dus nog baie blom, ek wil dit graag sien gebeur. My missie is om my werk as HK tot die uiterste te voltooi, om passie in alles te sit wat ek doen en om opwindende nuwe geleenthede te skep vir alle Silene lede. Ek sal daarvan hou om ons tradisie voor te dra en om te sien hoe nuwe vriendskappe en bande gebou word in Silene. Verder wil ek net hê dat dit vir elke Silene lid ‘n trots moet wees om deel te wees van Silene. Rakende my portefeuljes wil ek graag Skoonheid op ‘n hoë noot afskop en dit soveel as moontlik vestig in die 2015 jaar. Skoonheid is iets heeltemal nuut en dit word beoog om baie nuwe grense en deure vir Silene oop te maak. Huisdans kom net eens elke jaar en daarom wil ek dit graag “memorable” maak. Sosiaal wees is een van die grootste gewigte op die stellenbosch weegskaal en daarom hou ons daarvan om dit te balanseer met net die regte hoeveelheid oemf , natuurlik is akademie ook van top belang. Ek sien uit na 2015 in Silene. Ek glo mens droom groot en vat nuwe kanse en dinge aan, dit mag dalk net perfek uitdraai.

 

Spotlight: Anic Redelinghuys

Liewe Eerstejaars

Ek is Anic en sal een van die leiers wees wat julle help deur die oorgang van matriek na universiteit, exciting times! Net sodat julle my so bietjie ken, aangesien ons baie met mekaar gedoen gaan kry;  Ek is baie avontuurlustig, geniet die buite lewe en om aktief te wees. Ek doen surf ski as n sport en geniet elke oomblik wat ek by die see spandeer. Ek studeer BSc bio-mathematics op die oomblik, maar beplan om oor te skuif na medies toe, aangesien dit my droom is om n mediese dokter te word. Ek sal julle veral help by die aktiewe en sportiewe dele van universiteit. Voel asseblief vry en gemaklik om met enige iets na my toe te kom. Ek wens julle alle sterkte toe met universiteit en mag julle dit voluit geniet en elke kans wat na julle kant toe kom aangryp.

Groete,

Anic

 

 

 

 

 

© 2024 Silene

Theme by Anders NorenUp ↑