Niemand het veel van hierdie toer verwag nie. Die naam was niksseggend, die toerprogram het gelyk na padstap – ‘n mens kon sommer die Klein-Karoostof ruik. Gevolglik was dit ‘n Kleine Gideonsbende van vyf-en-twintig wat Vrydagmiddag halfvyf Niek se bus-wa beman het. MAAR:
“Alles is veel voor wie met veel verwacht
het leven houdt zijn wonderen verborgen
totdat het ze, opeens tocut in hun hoogen staat.” Read More
