%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240630000233+00'00') /ModDate (D:20240630000233+00'00') /Title (Report 06-2024) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4921 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 302.225 521.469 444.509 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 302.600 520.719 443.759 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 317.975 m 550.984 317.975 l 550.984 318.725 l 61.016 318.725 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(HOE VEILIG IS INLIGTING OP JOU TOESTEL?)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Slimfone is dikwels die beheersentrum waar vergaderings geskeduleer, e-posse gestuur en sosiale aktiwiteite beplan )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(word. Om di funksie te vervul, vereis dit ons persoonlike inligting.)] TJ ET BT 61.016 606.442 Td /F4 9.0 Tf [(Ons doen en late word dokumenteer en gebre in e-posse, sosiale netwerke en toepassings. Al hierdie informasie word )] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F4 9.0 Tf [(vervolgens ook soomloos integreer met jou werkrekenaar en tablet. Na die eerste opstelling, is dit, in sommige gevalle, nie )] TJ ET BT 61.016 584.464 Td /F4 9.0 Tf [(eers nodig om `n wagwoord in te tik nie. Wonderlike nuus as jy hopeloos is met wagwoorde onthou. Ook wonderlike nuus )] TJ ET BT 61.016 573.475 Td /F4 9.0 Tf [(as jy `n opportunistiese skelm is wat slimfone steel.)] TJ ET BT 61.016 553.486 Td /F4 9.0 Tf [(Watter inligting sal `n slim misdadiger tot sy beskikking h as hy vandag jou slimfoon in die hande kry? Bankinligting? `n )] TJ ET BT 61.016 542.497 Td /F4 9.0 Tf [(Kopie van jou ID of paspoort wat erens gestoor is op e-pos? Al jou vakansiefotos op Dropbox?)] TJ ET BT 61.016 522.508 Td /F4 9.0 Tf [(Hier is `n paar wenke om seker te maak hy kry dit nie in die hande nie:)] TJ ET BT 78.360 502.535 Td /F4 9.0 Tf [(1.)] TJ ET BT 91.016 502.519 Td /F1 9.0 Tf [(Aktiveer altyd die wagwoord opsie om jou foon te skerm te sluit)] TJ ET BT 363.590 502.519 Td /F4 9.0 Tf [(. Die meeste fone het verskeie opsies, )] TJ ET BT 91.016 491.530 Td /F4 9.0 Tf [(byvoorbeeld om `n wagwoord in te tik, `n PIN-kode of selfs om in `n spesifieke volgorde `n patroon te vee. Hierdie )] TJ ET BT 91.016 480.541 Td /F4 9.0 Tf [(is jou eerste en belangrikste afskrikmiddel.)] TJ ET BT 78.360 469.568 Td /F4 9.0 Tf [(2.)] TJ ET BT 91.016 469.552 Td /F1 9.0 Tf [(Moenie )] TJ ET BT 124.523 469.552 Td /F3 9.0 Tf [(remember password)] TJ ET BT 212.552 469.552 Td /F1 9.0 Tf [(op jou e-pos of ander toepassings kies nie. )] TJ ET BT 402.110 469.552 Td /F4 9.0 Tf [(Ja, dit is irriterend om elke keer `n )] TJ ET BT 91.016 458.563 Td /F4 9.0 Tf [(wagwoord in te tik, maar wil jy regtig h iemand anders moet jou e-pos lees?)] TJ ET BT 78.360 447.590 Td /F4 9.0 Tf [(3.)] TJ ET BT 91.016 447.574 Td /F1 9.0 Tf [(Skakel)] TJ ET BT 122.039 447.574 Td /F3 9.0 Tf [(cookies)] TJ ET BT 155.555 447.574 Td /F1 9.0 Tf [( en)] TJ ET BT 171.062 447.574 Td /F3 9.0 Tf [(autofill)] TJ ET BT 200.564 447.574 Td /F1 9.0 Tf [( af. )] TJ ET BT 216.071 447.574 Td /F4 9.0 Tf [(Dit keer dat jou toestel jou gebruikersnaam en wagwoord onthou en invul op )] TJ ET BT 91.016 436.585 Td /F4 9.0 Tf [(webwerwe wat jy gereeld besoek.)] TJ ET BT 78.360 425.612 Td /F4 9.0 Tf [(4.)] TJ ET BT 91.016 425.596 Td /F4 9.0 Tf [(As jy toegang tot sensitiewe inligting moet kry, byvoorbeeld bankinligting, )] TJ ET BT 384.146 425.596 Td /F1 9.0 Tf [(gaan eerder na die webwerf)] TJ ET BT 502.190 425.596 Td /F4 9.0 Tf [( d.m.v. `n )] TJ ET BT 91.016 414.607 Td /F4 9.0 Tf [(webblaaier in plaas van die installeerde toepassing.)] TJ ET BT 78.360 403.634 Td /F4 9.0 Tf [(5.)] TJ ET BT 91.016 403.618 Td /F1 9.0 Tf [(Stel jou foon op dat dit opgespoor kan word as jy dit verloor)] TJ ET BT 348.569 403.618 Td /F4 9.0 Tf [(. \(Lees ons vorige artikel oor die opsporing van )] TJ ET BT 91.016 392.629 Td /F4 9.0 Tf [(verlore of gesteelde toestelle)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 208.574 392.629 Td /F4 9.0 Tf [(hier)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 208.574 391.478 m 223.577 391.478 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 223.577 392.629 Td /F4 9.0 Tf [(.\) `n Toestel kan ook vanaf `n afstand skoongevee word om seker te maak jou )] TJ ET BT 91.016 381.640 Td /F4 9.0 Tf [(inligting word nie misbruik nie, selfs al is jou toestel in die verkeerde hande.)] TJ ET BT 61.016 361.651 Td /F4 9.0 Tf [(Onthou dat jy ook, wanneer jy jou selfoon verkoop of daarvan ontslae raak, seker moet maak dat AL jou data daarvan )] TJ ET BT 61.016 350.662 Td /F4 9.0 Tf [(verwyder is \(bv. e-posse, foonnommers, SMSe, ens.\) of enige inligting wat jou kan verbind tot die foon.)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 332.173 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Toepassings,E-pos,Sekuriteit | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 208.5737 391.7962 223.5767 400.9537 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://blogs.sun.ac.za/it/en/2014/12/tracking-your-android-phone/) >> endobj xref 0 14 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000554 00000 n 0000005527 00000 n 0000005639 00000 n 0000005754 00000 n 0000005874 00000 n 0000005982 00000 n 0000006110 00000 n trailer << /Size 14 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 6227 %%EOF Toepassings « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Toepassings

Interaktiewe kampuskaart wys WiFi in geboue

Donderdag, April 1st, 2021

Bykans ‘n jaar gelede het Fasiliteitsbestuur hulle pasgemaakte, interaktiewe kampuskaart bekendgestel. Dié aanlyn-toepassing is in samewerking met Informasietegnologie en Esri Suid-Afrika ontwikkel en is veral handig vir nuwe studente wat nog nie bekend is met die kampusomgewing nie. Meer oor die funksionaliteit van die kaart.

Een handige funksie wat mettertyd bygevoeg is, is die aanduiding van WiFi-beskikbaarheid in geboue. Om die WiFi-koppelvlak te sien, volg die instruksies onder:

  1. Maak https://campusmap.sun.ac.za/in jou webblaaier oop.
  2. Kies Proceed. 

 

3. Kliek op die layers-ikoon (met rooi gesirkel)

 

4. Kies Campus WiFi Coverage

 

Alhoewel die interaktiewe kaart lewendig is, word dit deurentyd verfyn en opgedateer soos dit gebruik word en nuwe behoeftes bepaal word. 

Vir navrae en voorstelle kontak gerus vir Fasiliteitsbestuur. 

 

SU releases first interactive campus map

(English) Apple update news

Woensdag, Desember 2nd, 2020

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

(English) Working remotely toolkit

Maandag, Maart 23rd, 2020

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

McAfee-opgradering

Donderdag, Maart 12th, 2020

Soos ons weet, is McAfee reeds `n geruime tyd die keuse vir virusbeskerming op kampusrekenaars. Nuwe en verbeterde produkte word gereeld vrygestel en ons moet byhou met veranderinge om te verseker dat ons beskerm bly teen virusaanvalle.

Ons is tans in die proses om die McAfee-omgewing op te gradeer na McAfee Endpoint Security.

Wat is dit?

McAfee Endpoint Security is `n moderne geïntegreerde, uitbreibare sekuriteitsoplossing wat bedieners, rekenaarstelsels, skootrekenaars en tablette teen bekende en onbekende bedreigings beskerm. Hierdie bedreigings sluit malware, agterdogtige kommunikasie, onveilige webwerwe en afgelaaide leêrs in. Dit vervang etlike verouderde McAfee-produkte wat ontplooi is as alleenstaande produkte (VirusScan Enterprise en ander) met `n enkele-agent argitektuur en geïntegreerde, gevorderde verdedigingsmiddele soos masjienleer-analise, afsluiting en eindpuntdeteksie en -reaksie (EDR)

Hoe verskil dit van VirusScan Enterprise?

McAfee Endpoint Security tree beter op as VirusScan Enterprise en gee `n 25% hoër beskermingsratio.

Hoe sal die opgradering my rekenaar beïnvloed?

Gedurende die opgraderingsproses sal jou rekenaar `n bietjie stadiger wees, maar dis slegs tydelik.

Enige vrae? Kyk na die FAQs.

Opdatering van Adobe-lisensies

Vrydag, November 29th, 2019

Adobe Acrobat-gebruikers mag dalk opgemerk het dat ’n kennisgewing op hulle skerms verskyn met die boodskap dat lisensies gaan verval einde November. 

Hierdie is ’n administrasie-saak aan Adobe se kant en kan maklik reggestel word sodat jy sonder te veel moeite kan werk. Indien jy nie jou lisensie opdateer word nie, sal jy nie meer pdf-dokumente kan redigeer of lees met die Adobe Acrobat programmatuur nie.

Om te voorkom dat dit gebeur kan jy een van die volgende doen:

  • Maak die volgende skakel oop. Jy sal gevra word om jou gebruikersnaam en wagwoord in te tik en die licenceupdate.exe leêr sal, afhangende van jou webblaaier, jou vra of jy dit wil run/save of outomaties aflaai.
    1. Indien jou webblaaier vra of jy wil run/save, kliek run. Jy mag moontlik ’n kennisgewing kry dat Windows die leêr as onveilig beskou, maar jy kan kliek op more info and op run anyway kliek. Verdere kennisgewings sal op jou skerm verskyn. Met elke kennisgewing, kliek bloot Yes. Die skerm sal die nuwe datum waarop Adobe verval vertoon.
    2. Indien ou webblaaier outomaties die leêr aflaai, gaan na jou Downloads-gids en dubbelkliek op die licenceupdate.exe leêr. Volg die stappe soos bo beskryf. 
  • Indien jy nie bogenoemde instruksies suksesvol kan installeer nie, meld asb. ’n versoek aan met die onderwerp “Update Adobe license” op die ICT Partner Portal. Hou in gedagte dat ons met hierdie opsie nie onmiddellike hulp kan waarborg nie.
 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.