%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240627001220+00'00') /ModDate (D:20240627001220+00'00') /Title (Report 06-2024) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4921 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 302.225 521.469 444.509 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 302.600 520.719 443.759 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 317.975 m 550.984 317.975 l 550.984 318.725 l 61.016 318.725 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(HOE VEILIG IS INLIGTING OP JOU TOESTEL?)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Slimfone is dikwels die beheersentrum waar vergaderings geskeduleer, e-posse gestuur en sosiale aktiwiteite beplan )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(word. Om dié funksie te vervul, vereis dit ons persoonlike inligting.)] TJ ET BT 61.016 606.442 Td /F4 9.0 Tf [(Ons doen en late word dokumenteer en gebêre in e-posse, sosiale netwerke en toepassings. Al hierdie informasie word )] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F4 9.0 Tf [(vervolgens ook soomloos integreer met jou werkrekenaar en tablet. Na die eerste opstelling, is dit, in sommige gevalle, nie )] TJ ET BT 61.016 584.464 Td /F4 9.0 Tf [(eers nodig om `n wagwoord in te tik nie. Wonderlike nuus as jy hopeloos is met wagwoorde onthou. Ook wonderlike nuus )] TJ ET BT 61.016 573.475 Td /F4 9.0 Tf [(as jy `n opportunistiese skelm is wat slimfone steel.)] TJ ET BT 61.016 553.486 Td /F4 9.0 Tf [(Watter inligting sal `n slim misdadiger tot sy beskikking hê as hy vandag jou slimfoon in die hande kry? Bankinligting? `n )] TJ ET BT 61.016 542.497 Td /F4 9.0 Tf [(Kopie van jou ID of paspoort wat erens gestoor is op e-pos? Al jou vakansiefotos op Dropbox?)] TJ ET BT 61.016 522.508 Td /F4 9.0 Tf [(Hier is `n paar wenke om seker te maak hy kry dit nie in die hande nie:)] TJ ET BT 78.360 502.535 Td /F4 9.0 Tf [(1.)] TJ ET BT 91.016 502.519 Td /F1 9.0 Tf [(Aktiveer altyd die wagwoord opsie om jou foon te skerm te sluit)] TJ ET BT 363.590 502.519 Td /F4 9.0 Tf [(. Die meeste fone het verskeie opsies, )] TJ ET BT 91.016 491.530 Td /F4 9.0 Tf [(byvoorbeeld om `n wagwoord in te tik, `n PIN-kode of selfs om in `n spesifieke volgorde `n patroon te vee. Hierdie )] TJ ET BT 91.016 480.541 Td /F4 9.0 Tf [(is jou eerste en belangrikste afskrikmiddel.)] TJ ET BT 78.360 469.568 Td /F4 9.0 Tf [(2.)] TJ ET BT 91.016 469.552 Td /F1 9.0 Tf [(Moenie )] TJ ET BT 124.523 469.552 Td /F3 9.0 Tf [(remember password)] TJ ET BT 212.552 469.552 Td /F1 9.0 Tf [( op jou e-pos of ander toepassings kies nie. )] TJ ET BT 402.110 469.552 Td /F4 9.0 Tf [(Ja, dit is irriterend om elke keer `n )] TJ ET BT 91.016 458.563 Td /F4 9.0 Tf [(wagwoord in te tik, maar wil jy regtig hê iemand anders moet jou e-pos lees?)] TJ ET BT 78.360 447.590 Td /F4 9.0 Tf [(3.)] TJ ET BT 91.016 447.574 Td /F1 9.0 Tf [(Skakel )] TJ ET BT 122.039 447.574 Td /F3 9.0 Tf [(cookies)] TJ ET BT 155.555 447.574 Td /F1 9.0 Tf [( en )] TJ ET BT 171.062 447.574 Td /F3 9.0 Tf [(autofill)] TJ ET BT 200.564 447.574 Td /F1 9.0 Tf [( af. )] TJ ET BT 216.071 447.574 Td /F4 9.0 Tf [(Dit keer dat jou toestel jou gebruikersnaam en wagwoord onthou en invul op )] TJ ET BT 91.016 436.585 Td /F4 9.0 Tf [(webwerwe wat jy gereeld besoek.)] TJ ET BT 78.360 425.612 Td /F4 9.0 Tf [(4.)] TJ ET BT 91.016 425.596 Td /F4 9.0 Tf [(As jy toegang tot sensitiewe inligting moet kry, byvoorbeeld bankinligting, )] TJ ET BT 384.146 425.596 Td /F1 9.0 Tf [(gaan eerder na die webwerf)] TJ ET BT 502.190 425.596 Td /F4 9.0 Tf [( d.m.v. `n )] TJ ET BT 91.016 414.607 Td /F4 9.0 Tf [(webblaaier in plaas van die installeerde toepassing.)] TJ ET BT 78.360 403.634 Td /F4 9.0 Tf [(5.)] TJ ET BT 91.016 403.618 Td /F1 9.0 Tf [(Stel jou foon op dat dit opgespoor kan word as jy dit verloor)] TJ ET BT 348.569 403.618 Td /F4 9.0 Tf [(. \(Lees ons vorige artikel oor die opsporing van )] TJ ET BT 91.016 392.629 Td /F4 9.0 Tf [(verlore of gesteelde toestelle )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 208.574 392.629 Td /F4 9.0 Tf [(hier)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 208.574 391.478 m 223.577 391.478 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 223.577 392.629 Td /F4 9.0 Tf [(.\) `n Toestel kan ook vanaf `n afstand skoongevee word om seker te maak jou )] TJ ET BT 91.016 381.640 Td /F4 9.0 Tf [(inligting word nie misbruik nie, selfs al is jou toestel in die verkeerde hande.)] TJ ET BT 61.016 361.651 Td /F4 9.0 Tf [(Onthou dat jy ook, wanneer jy jou selfoon verkoop of daarvan ontslae raak, seker moet maak dat AL jou data daarvan )] TJ ET BT 61.016 350.662 Td /F4 9.0 Tf [(verwyder is \(bv. e-posse, foonnommers, SMSe, ens.\) of enige inligting wat jou kan verbind tot die foon.)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 332.173 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Toepassings,E-pos,Sekuriteit | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 208.5737 391.7962 223.5767 400.9537 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://blogs.sun.ac.za/it/en/2014/12/tracking-your-android-phone/) >> endobj xref 0 14 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000554 00000 n 0000005527 00000 n 0000005639 00000 n 0000005754 00000 n 0000005874 00000 n 0000005982 00000 n 0000006110 00000 n trailer << /Size 14 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 6227 %%EOF Toepassings « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Toepassings

Microsoft 365 vs. Office 365: Wat is die verskil?

Dinsdag, Junie 4th, 2019

Microsoft 365 vs. Office 365: Wat is die verskil?

Konsekwentheid van produkname is belangrik as jy nie jou kliënte wil verwar nie, maar as jy veelvuldige produkte met verskeie weergawes het, kan dinge begin deurmekaar raak. Ja, Microsoft, ons kyk na jou…

Microsoft het Microsoft 365, ’n groep bestaande produkte, onder een lisensie bekendgestel. Die naam is soortgelyk aan die reeds bestaande Office 365 (en die onlangse naamverandering van Dynamics 365). Heelwat mense het in der waarheid alreeds Office 365 eerder Microsoft 365 begin noem.

So dis maklik om te sien hoe hierdie twee produkte verwar kan word met mekaar. Dit raak selfs meer verwarrend as jy besef dat Microsoft 365 ook Office 365 insluit.

Kom ons kyk na die verskille:

Die kort weergawe

Office 365 is ’n wolkgebaseerde stel produktiwiteitstoepassings soos Outlook, Word, PowerPoint, ens. Microsoft 365 is ’n groep dienste wat Office 365 insluit, sowel as etlike ander dienste, insluitende Windows 10 Enterprise.

Die lang weergawe

Office 365

Office 365 is ’n wolkgebaseerde stel toepassings en dienste gebou rondom produktiwiteit in besigheid. Dit sluit toepassings in wat jy waarskynlik reeds ken, soos Microsoft Outlook, Word, PowerPoint, Excel, Skype for Business, SharePoint, OneDrive en Teams, sowel as ander kragtige produktiwiteit-, saamwerk- en sekuriteitseienskappe.

Microsoft 365

Microsoft 365 is ’n groep dienste wat Office 365 insluit. Dit sluit ook Windows 10 Enterprise, Enterprise Mobility + Security (EMS) en masjienleer in. Soos die naam aandui is dit meer gerig op groter organisasies wat ’n enkele, veilige platform benodig waar daar gedeel en saamgewerk moet word. Dit sluit sterk data-eienskappe bo en behalwe Windows 10 Pro en Office 365.

Wat is ingesluit by Microsoft 365 in vergelyking met Office 365?

Beide produkte het die vermoeë om volledig geïnstalleerde Office-toepassings op fone, tablette en PCs te loop, sowel as die webblaaier weergawes. Jy kry 1TB persoonlike stoorplek vir jou lêers, besigheid e-posse en kalenders. Jy het ook toegang tot Skype for Business vir kitsboodskappe en video-oproepe, sowel as Microsoft Teams en nuwe hulpmiddels soos Delve en Planner.

Die verskil kom in by die bestuur van toestelle. Anders as Office 365, kom Microsoft 365 met ’n enkele konsole waar gebruikers en toestelle bestuur kan word. Jy kan ook outomaties Office-toepassings uitrol na Windows 10 PCs.

Office 365 het geen sekuriteitshulpmiddele nie. Die alternatief het die vermoeë om data te beskerm oor verskeie toestelle en ook veilige toegang. Jy kan ook Windows 10 toestelle beskerm teen risiko’s soos malware deur middel van Windows Defender.

[ARTIKEL DEUR MANDY WANZA]

Eksamentoepassing ʼn reuse sukses

Donderdag, Augustus 30th, 2018

Tot onlangs was toegang tot eksamenlokale vir studente `n tydrowende handaksie wat uitvoer is deur inligting op toegangslyste na te gaan en af te merk. Nuwe tegnologie, ontwikkel deur Informasietegnologie, in samewerking met die Eksamenkantoor in die Registrateursafdeling, het dit egter verander. 

Die nuwe ontwikkeling gebruik selfone by elke eksamenlokaal om te identifiseer of studente toegang behoort te kry. `n Student se studentekaart word teen die agterkant van die foon gehou, waarna daar op die skerm vertoon word of die student veronderstel is om die eksamen van die spesifieke module in die spesifieke lokaal moet skryf. Die skerm sal `n groen regmerk wys as die student by die regte eksamenlokaal is (sien grafika regs) en `n rooi kruis wanneer hy/sy nie is nie. Indien die student by die verkeerde lokaal is, sal die skerm ook aandui waar die student wel moet wees vir die eksamen.

Te danke aan dié nuwe proses sal toegang tot eksamenlokale makliker en vinniger hanteer word. Die makliker skanderingsproses is moontlik as gevolg van die NFC (near-field communications) skyfie op Android-fone wat kommunikeer met die ingeboude MIFARE-skyfie in die studentekaart. Die identifikasie-inligting word dan deur die foontoepassing gebruik om die student se eksamenlokaal op te soek. Die eksamenlokaal en module-informasie word onttrek vanaf die Studente Inligtingstelsel. 

Toetse is eers op `n klein skaal verlede jaar gedurende die November eksamen uitgevoer en die tegnologie is vir die eerste keer volledig implementeer gedurende die Junie eksamen die jaar. Dit was `n reuse sukses.

Emce Louw, Hoof van die Eksamenkantoor, het die impak van die nuwe tegnologie eerstehands beleef. Sy was betrokke by die laai van die selfone, data-opstelling, oplei van die konvenors wat die skandeerwerk by die lokale moes doen en was ook verantwoordelik vir die insameling van die fone na afloop van die eksamens. Terugvoer vanaf studente en toesighouers was ewe positief:

 

 

 

Scan van studentekaarte is fantasties! Ek het gister 4de jaar Megatronika studente gehad. Hulle was vreeslik beïndruk met die scanning!”

Die ontwikkeling en suksesvolle voltooiing van die tegnologie was `n poging oor verskeie spanne met verskeie funksies heen. Hendrik le Roux van Informasietegnologie se Toegangsbeheerafdeling was die projekbestuurder en Guzelle Hendricks was verantwoordelik vir die besigheidanalise van die twee driemaande fases van die projek wat gestrek het van einsw 2017 tot Junie 2018.

Bo en behalwe Hendrik en Guzelle  het die volgende personeel elkeen `n belangrike rol gespeel – Phillip Greeff (TAS), Gregory Isaacs (TAS), Anna-Mari du Toit, Marc-Allen Johnson, Jeremy van Rooyen, Charles Hopkins, wat die toepassing geskryf het, en Elmar Matthee, wat verantwoordelik was vir bedienerontwikkeling. Aan die kant van die funksionele aandeelhouers het, buiten Emce, Neels Fourie (Adjunk-Registrateur), sowel as Jan du Toit en Helene Nieuwoudt (beide van SISO) aan die projek deelgeneem.

 

(English) REDCap launched for researchers

Dinsdag, Julie 31st, 2018

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

(English) Protect what you share

Donderdag, Maart 29th, 2018

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

Alle Office365-toepassings nou beskikbaar

Maandag, Junie 5th, 2017

Informasietegnologie het vroeër die maand die volledige wolkgebaseerde Office365 pakket vir personeel met aktiewe rolle aktiveer. 

Hierdie dienste sluit in:

– Outlook e-pos
– OneDrive for Business (5TB vir elke personeellid en student)
– SharePoint Online (publieke en spanwebwerwe)
– Aanlyntoegang tot MS Office toepassings (byvoorbeeld Word, Excel, PowerPoint, ens.)
– Vyf aflaaibare Office 2016 weergawes vir persoonlike toestelle (byvoorbeeld skootrekenaars, tablette en slimfone) Let wel, hierdie 5 Office 2016 weergawes mag op geen batenommertoestelle installeer word nie. Dit word slegs toegelaat op persoonlike toestelle.

Wat is Office 365?

Indien jy enige navrae het, laat weet ons asseblief deur `n versoek aan te meld op ServiceNow of ons Dienstoonbank te kontak by 808 4367. Vir meer inligting oor die Office365 pakket, raadpleeg asseblief ons FAQs of kyk na die Office365 opleidingsvideos.

BELANGRIK: Wanneer jy wolkgebaseerde dienste gebruik, is dit krities dat jy jou privaat- en werkgebruikersname, wagwoorde en data apart van mekaar hou. Moet nooit dieselfde gebruikersnaam vir jou privaat en werk eposrekeninge, stoorspasie en toepassings gebruik nie.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.