%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250731080903+00'00') /ModDate (D:20250731080903+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 963 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 571.400 521.469 175.334 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 571.775 520.719 174.584 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 587.150 m 550.984 587.150 l 550.984 587.900 l 61.016 587.900 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(\(ENGLISH\) COMPUTER LITERACY AND DIGITAL LITERACY – NOT )] TJ ET BT 61.016 676.134 Td /F1 14.4 Tf [(THE SAME THING)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 647.326 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 647.326 Td /F3 9.0 Tf [(July 06,2023)] TJ ET BT 157.082 647.326 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 171.590 647.326 Td /F3 9.0 Tf [(Amber Viviers)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 619.837 Td /F4 9.0 Tf [(Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 601.348 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen,Nuus,Sekuriteit,Wenke,Opleiding | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj xref 0 12 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000535 00000 n 0000001549 00000 n 0000001661 00000 n 0000001776 00000 n 0000001896 00000 n trailer << /Size 12 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 2004 %%EOF Algemeen « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • KategorieĂ«

  • Argiewe

Algemeen

(English) Effective virtual collaboration sessions​

Woensdag, Maart 25th, 2020

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

(English) IT support during COVID

Maandag, Maart 23rd, 2020

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

McAfee-opgradering

Donderdag, Maart 12th, 2020

Soos ons weet, is McAfee reeds `n geruime tyd die keuse vir virusbeskerming op kampusrekenaars. Nuwe en verbeterde produkte word gereeld vrygestel en ons moet byhou met veranderinge om te verseker dat ons beskerm bly teen virusaanvalle.

Ons is tans in die proses om die McAfee-omgewing op te gradeer na McAfee Endpoint Security.

Wat is dit?

McAfee Endpoint Security is `n moderne geĂŻntegreerde, uitbreibare sekuriteitsoplossing wat bedieners, rekenaarstelsels, skootrekenaars en tablette teen bekende en onbekende bedreigings beskerm. Hierdie bedreigings sluit malware, agterdogtige kommunikasie, onveilige webwerwe en afgelaaide leĂŞrs in. Dit vervang etlike verouderde McAfee-produkte wat ontplooi is as alleenstaande produkte (VirusScan Enterprise en ander) met `n enkele-agent argitektuur en geĂŻntegreerde, gevorderde verdedigingsmiddele soos masjienleer-analise, afsluiting en eindpuntdeteksie en -reaksie (EDR)

Hoe verskil dit van VirusScan Enterprise?

McAfee Endpoint Security tree beter op as VirusScan Enterprise en gee `n 25% hoër beskermingsratio.

Hoe sal die opgradering my rekenaar beĂŻnvloed?

Gedurende die opgraderingsproses sal jou rekenaar `n bietjie stadiger wees, maar dis slegs tydelik.

Enige vrae? Kyk na die FAQs.

Phishing-poging met die onderwerp “SUNCOM”

Woensdag, Februarie 5th, 2020

’n E-pos vanaf `n sun.ac.za adres met die onderwerp “SAFECOM – 5 / FEBRUARY / 2020” is aan personeel en studente versend. Die e-pos vra dat jy op ʼn skakel kliek om `n boodskap van “SAFECOM” te lees. (sien ook voorbeeld onder)

Hierdie is nie ’n geldige e-pos nie, maar ’n strikroofpoging wat jou sal lei na ’n vals webadres.

Deur op skakels in strikroof e-posse te kliek en jou inligting te verskaf, gee jy aan misdadigers toegang tot jou persoonlike inligting en rekeninge. Indien jy vermoed dat jou rekening of toestel gekompromitteer is of jy agterdogtige aktiwiteite oplet:

  • Verander dadelik jou wagwoord by www.sun.ac.za/password.
  • Kontak die IT Dienstoonbank deur ʼn versoek aan te meld of 808 4367 te skakel.
  • Meer inligting is beskikbaar op ons blog en Twitter.

Probleme met kaarttoegang op kampus

Dinsdag, Februarie 4th, 2020

Enkele studente en personeel mag tans probleme ondervind met kaarttoegang op kampus. 

As gevolg van `n groter verkeerslading op die netwerk en potensiële tegniese probleme word kaart toegang by sekere deure geweier. 

Kaarte wat wel geldig en registreer is, se regte sal outomaties opdateer wanneer die kaart gebruik word en behoort kort daarna weer reg te werk.

Ons is bewus van die frustrasie en ongerief wat die probleem veroorsaak en doen alles in ons vermoë om dit aan te spreek.

Vir verdere navrae, meld asb. `n versoek aan by servicedesk.sun.ac.za.

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.