%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250608211726+00'00') /ModDate (D:20250608211726+00'00') /Title (Report 06-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R 16 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4504 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 244.736 521.469 501.998 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 245.111 520.719 501.248 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 260.486 m 550.984 260.486 l 550.984 261.236 l 61.016 261.236 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(HO INTERNETGEBRUIK PROBLEMATIES)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Die dienstoonbank is die afgelope twee weke oorval met navrae oor ho internetrekeninge.)] TJ ET BT 61.016 617.431 Td /F4 9.0 Tf [(Tydens een insident is buitengewone ho internetverkeer by `n personeellid se rekening opgemerk.Met nadere )] TJ ET BT 61.016 606.442 Td /F4 9.0 Tf [(ondersoek het dit geblyk dat iemand gesien het hoe hy sy wagwoord intik en dit daarna gebruik het omonwettig reekse )] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F4 9.0 Tf [(daarmee af te laai.)] TJ ET BT 61.016 575.464 Td /F4 9.0 Tf [(Informasietegnologie kan gebruikers nie beskerm teen gevalle soos hierdie nie. Dit bly uitsluitlik jou verantwoordelikheid )] TJ ET BT 61.016 564.475 Td /F4 9.0 Tf [(om jou wagwoord veilig te hou.)] TJ ET BT 61.016 544.486 Td /F4 9.0 Tf [(Daar is steeds personeel wat hul gebruikersname en wagwoorde met ander deel of dit sigbaar op `n stukkie papier op hul )] TJ ET BT 61.016 533.497 Td /F4 9.0 Tf [(lessenaartentoonstel.)] TJ ET BT 61.016 513.508 Td /F4 9.0 Tf [(Dis net so belangrik om jou netwerk-wagwoord veilig te hou as jou bankkaart se PIN-nommer en jy sal sekerlik nie jou PIN-)] TJ ET BT 61.016 502.519 Td /F4 9.0 Tf [(nommervir iemand gee nie?)] TJ ET BT 61.016 482.530 Td /F4 9.0 Tf [(Met jou netwerk-wagwoord kan iemand nie net toegang kry tot jou internet nie, maar ook tot e-posse wat jou bankdetail en )] TJ ET BT 61.016 471.541 Td /F4 9.0 Tf [(persoonlike informasie bevat, sowel as jou menslike hulpbronne inligting - insluitend jou salarisinligting! Die risiko bly )] TJ ET BT 61.016 460.552 Td /F4 9.0 Tf [(dieselfde.)] TJ ET BT 61.016 440.563 Td /F4 9.0 Tf [(Maak seker dat jy `n goeie, sterk wagwoord het.)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 254.597 440.563 Td /F4 9.0 Tf [(Microsoft)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 254.597 439.412 m 291.101 439.412 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 291.101 440.563 Td /F4 9.0 Tf [(het goeie riglyne daarvoor.)] TJ ET BT 61.016 420.574 Td /F4 9.0 Tf [(Bo en behalwe goeie wagwoordpraktyk, moet jy onthou om altyd jou Inetkey toe te maak as jy weg is van jou rekenaar of )] TJ ET BT 61.016 409.585 Td /F4 9.0 Tf [(jou rekenaar te sluit. \(ctrl+alt+del\) As dit oop bly, kan enigiemand dit gebruik en daar is geen manier vir IT om te bepaal )] TJ ET BT 61.016 398.596 Td /F4 9.0 Tf [(wie jou internet gebruik het as jy die een was wat dit ontsluit het met jou wagwoord nie.)] TJ ET BT 61.016 378.607 Td /F4 9.0 Tf [(Gaan gereeld jou internetgebruik na sodat jy nie aan die einde van die maande `n verrassing kry nie. Jou internetbalans )] TJ ET BT 61.016 367.618 Td /F4 9.0 Tf [(verskyn op die Interkey aantekenblokkie en kan ook nagegaan word by)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 346.667 367.618 Td /F4 9.0 Tf [(www.sun.ac.za/useradm.)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 346.667 366.467 m 447.197 366.467 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 347.629 Td /F4 9.0 Tf [(Hou in gedagte dat die spoed van die universiteitnetwerk en jou ADSL-lyn by die huis nie dieselfde is nie. Jy mag dinkdat )] TJ ET BT 61.016 336.640 Td /F4 9.0 Tf [(dieselfde hoeveelheid tyd op die US-netwerk jou dieselfde gaan kos as by die huis. Die universiteitnetwerk is baie vinniger )] TJ ET BT 61.016 325.651 Td /F4 9.0 Tf [(en jygaan meer data vinniger gebruik.)] TJ ET BT 61.016 305.662 Td /F4 9.0 Tf [(As jy `n ongewone toename in jou internetgebruik opmerk, kan jy `n navraag rig aan IT teen die koste van R200-00. )] TJ ET BT 61.016 294.673 Td /F4 9.0 Tf [(Verdere inligting oor internetgebruik op die US-netwerk kan in ons)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 326.129 294.673 Td /F4 9.0 Tf [(dienskatalogus)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 326.129 293.522 m 386.159 293.522 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 386.159 294.673 Td /F4 9.0 Tf [(gekry word.)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 274.684 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Internet | | With 2 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 254.5967 439.7302 291.1007 448.8877 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://windows.microsoft.com/en-za/windows-vista/tips-for-creating-a-strong-password) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 346.6667 366.7852 447.1967 375.9427 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.sun.ac.za/useradm.) >> endobj 16 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 17 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 326.1287 293.8402 386.1587 302.9977 ] >> endobj 17 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www0.sun.ac.za/itservices/help/internet.htm) >> endobj xref 0 18 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000568 00000 n 0000005124 00000 n 0000005236 00000 n 0000005351 00000 n 0000005471 00000 n 0000005579 00000 n 0000005707 00000 n 0000005843 00000 n 0000005971 00000 n 0000006052 00000 n 0000006180 00000 n trailer << /Size 18 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 6282 %%EOF Internet « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Internet

Wat kan Google vandag vir JOU doen?

Vrydag, Augustus 16th, 2013

Wat sou ons tog sonder Google in ons lewens gedoen het – kan jy jouself ooit `n lewe pre-Google voorstel?! Maar het jy geweet dat jy meer met Google kan doen as net lukrake feite opsoek?

Google het in Mei 2012 aangekondig dat Knowledge Graph as addisionele funksie tot die Google soekenjin bygevoeg. Gaaf, maar wat is Knowledge Graph?

Knowledge Graph is `n sentrale bron van inligting wat versamel is van verskeie bronne soos CIA World FactbookFreebaseen WikipediaHierdie databasis verskaf gestruktureerde en gedetaileerde inligting oor `n onderwerp, saam met die standaard lys voorgestelde skakels.

Die doel hiervan is sodat gebruikers van die Knowledge Graph inligting kan gebruik sonder om verder te kliek op skakels wat hulle wegneem na ander webwerwe. Vanaf 2012 beskik hierdie semantiese netwerk oor meer as 570 miljoen objekte en meer as 10 biljoen feite!

Klink heel handig, né? So wat kan `n mens alles opspoor met hierdie sogenaamde Knowledge Graph?

Jy het waarskynlik al gebruik gemaak van Google translate, `n funksie wat jou toelaat om enige woord of frase van een taal na `n ander te vertaal. Google translate is deel van die Knowledge Graph. Ongelukkig is Google se Afrikaanse vaardighede nog nie so geslyp nie, so moet maar nie te veel daarop vertrou vir Afrikaans nie.

Maar buiten vir Google se indrukwekkende vertaalvaardighede, kan dit ook jou geldkoers vir jou bereken wanneer jy oorsee gaan. Voer bloot die bedrag en eenheid van en waarheen dit moet omgeskakel word en jy’s reg om jou kredietkaart te gaan sleep in daai winkel in Leuven met die drie verdiepings boeke! Tik byvoorbeeld “10 rand to Euro” in en dit word dadelik vir jou omgesit in die regte bedrag.

Wanneer jy aan die reis is, wonder waarskynlik ook oor die weer en wat jy moet inpak om nie die 20kg limiet te oorskry nie. Tik `n frase soos “The weather in Antwerp” en binne sekondes is jou klere-dilemma uitgesorteer.

Smaak die ontbyte in Frankryk te lekker en jy begin bekommerd raak oor die groeiende omstek van jou middellyf en cholesterolvlakke? Google net “How much protein is in an egg?” en jy sal dalk gou oorskakel na muesli ipv gevulde omelette.

Aangesien jy nou alreeds bekommerd is oor jou gesondheid – soek sommer die kwaal op wat jy vermoed jy opgedoen het in jou reise. Knowledge Graph gee jou vinnige toegang tot gesondheidsinligting, insluitende toestande of medikasie. Tik in `n spesifieke siekte of medikasie en `n verduideliking sal opkom. 

Jy kan selfs die sonopkoms en ondergange, tye in verskeie stede en spesifieke vakansiedae opsoek.

Sukkel jy met omskakeling van mates – of dit nou duime, voete of ander mates is, die soekenjin kan selfs hoogte, gewig, volume en temperatuur omskakel. Tik byvoorbeeld in e “2mm to inches” in soekboksie en druk Enter. As jy meer mates soek, kliek net op die aftuimellys. 

Gepraat van syfers – vir die van ons wat nie geseënd is met wiskundige breine nie, sal Google die optelsom vir jou doen. Ook vir die linkerbreine is daar `n woordeboek-opsie. DIt kan geaktiveer word deur “define” vooraan die woord te tik of net verkeerd te spel! 

Google voeg deurlopend allerhande nuwe toepassings en ekstras by hul soekenjin. Gaan kyk `n bietjie wat daar nog is by https://www.google.co.za/intl/af/help/features.html.

[SOURCE: www.cnet.com & www.wikipedia.com]

 

Gaan draadloos met jou konferensie

Vrydag, Junie 7th, 2013

Soos ons nader beweeg aan die gebruik van eie, persoonlike toestelle binne die universiteitsomgewing, raak die behoefte en verwagting om oral en altyd toegang tot die internet te hê, steeds toenemend groter.

Dis ook die geval by konferensies en ander akademiese geleenthede op kampus. Maar hoe gemaak om die lewe vir jou en jou konferensiegangers makliker te maak?

Om aansoek te doen vir draadlose (wireless) toegang vir jou konferensie of geleentheid, volg bloot die onderstaande instruksies. 

Epos aan help@sun.ac.za met die volgende inligting*

  1. Konferensie se naam
  2. Plek waar konferensie gaan plaasvind
  3. Begindatum en tyd
  4. Einddatum en tyd
  5. Interdepartementele rekwisisie aan OE 6414 vir die bedrag van R300/dag
  6. Kontakpersoon 

* Epos moet asb 14 dae voor die konferensie begin aan help@sun.ac.za gestuur word, want dit mag wees dat daar nie bestaande WAPs (wireless access points ) is waar die konferensie gaan plaasvind nie. 

Sodra die versoek ontvang is, en nadat die SSID –  “service set identifier,” (gebruikersnaam en wagwoord) geskep is, sal die gebruiker per epos / telefonies in kennis gestel word wat die gebruikersnaam en wagwoord is waarmee konferensiegangers of besoekers kan konnekteer. 

Wanneer konferensiegangers / besoekers  binne die WIFI area is, sal hulle apparatuur (laptops, ens.) die WIFI optel, en kan hulle daaraan konnekteer. 

Sien jy nog die ou US-webwerf?

Vrydag, April 26th, 2013

Die afgelope Maandag is ons verras deur `n splinternuwe US-tuisblad, maar sommige mense kon nie dadelik die nuwe www.sun.ac.za sien nie. (Read more on the new site) Ons verduidelik hoekom en hoe om dit reg te maak. 

Elke keer wanneer jy `n bladsy deur middel van jou webblaaier lees, stoor die webblaaier die bladsy plaaslik. Die redes hiervoor is om die gebruik van bandwydte te verminder, die lading op die bediener te verminder en ook om bladsye vinniger oop te maak. 

Jou webblaaier hoef gevolglik nie elke keer leêrs of grafika te gaan haal vanaf die bediener waarop die webwerf is nie, maar soek dit plaaslik op die hardeskyf. Alhoewel dit `n handige proses is, beteken dit ook dat, as jy nie jou blaaier se geheue gereeld skoonmaak nie, jy mag uitmis op veranderinge en nuwe inligting. 

Indien jy na Maandag se veranderinge aan die US-webwerf, toegang tot www.sun.ac.za of ander US-bladsye waarby jy voorheen kon uitkom, problematies vind, stel ons voor dat jy jou blaaier se kitsgeheue (cache) skoonmaak. 

Onder is volledige instruksies om dit te doen, kies slegs jou spesifieke blaaier en volg die stappe.

 

Internet Explorer 9 and 8

  • Click Tools, and select Delete Browsing History… 
  • Deselect Preserve Favorites website data, and select Temporary Internet filesCookies, and History
  • Click Delete.

Internet Explorer 7

  • From the Tools menu in the upper right, select Delete Browsing History… 
  • To delete your cache, click Delete files….

    To delete your cookies, click Delete cookies… .

    To delete your history, click Delete history… .

  • Click Close, and then click OK to exit.

Firefox

The following instructions apply to Firefox 3.5 and later.

  • From the Tools menu, select Clear Recent History. (Alternatively, in Firefox 4 and above for Windows, you can also click the orange Firefox button, and then select Clear Recent History from the History menu.)

    If the menu bar is hidden, press Alt to make it visible.

  • From the Time range to clear: drop-down menu, select the desired range; to clear your entire cache, select Everything
  • Click the down arrow next to “Details” to choose which elements of the history to clear. Click Clear Now.

Chrome

  • In the browser bar, enter: chrome://settings/clearBrowserData
  • Select the items you want to clear (e.g., Clear browsing historyClear download historyEmpty the cacheDelete cookies and other site and plug-in data).

    From the Obliterate the following items from: drop-down menu, you can choose the period of time for which you want to clear cached information. To clear your entire cache, select the beginning of time.

  • Click Clear browsing data

Opera

  • From the Opera menu, select Settings, and then Delete Private Data… 
  • In the dialog box that opens, select the items you want to clear, and then click Delete.

Safari

  • From the Safari menu, select Reset Safari… 
  • From the menu, select the items you want to reset, and then click Reset. As of Safari 5.1, Remove all website data covers both cookies and cache.

Mobile Safari for iPhone OS (iPhone, iPod touch, iPad)

To clear cache and cookies:

  1. From the home screen, tap Settings, and then tap Safari
  2. At the bottom of Safari’s settings screen, tap Clear cookies and data, or Clear Cookies and Clear Cache. Confirm when prompted.

To clear history:

  1. From the home screen, tap Safari.
  2. At the bottom of the screen, tap the Bookmarks icon.
  3. In the lower left, tap Clear.
  4. Tap Clear History.

Android

  1. Start your browser. 
  2. Tap Menu, and then tap More
  3. Select Settings
  4. Under “Privacy settings”, select Clear cacheClear history, or Clear all cookie data as appropriate, and then tap OK to accept (or Cancel to cancel) the deletion.

(SOURCES: http://kb.iu.edu/data/ahic.html & www.w

Te veel data? Bêre dit op `n wolk

Vrydag, April 12th, 2013

Verlede jaar het ons julle meer vertel van “cloud storage”, wat dit behels en wat die opsies is as jy jou inligting erens op `n wolkie wil bêre. (lees die artikels hier) As jy nog nie die groot virtuele stap geneem het nie, het ons vandag meer inligting vir jou – die keer spesifiek oor Microsoft se Skydrive.

Wat is SkyDrive?

SkyDrive is a leêr huisvestingsdiens wat aan gebruikers die geleentheid gee om leêrs op te laai en sinkroniseer na `n wolkbergingsfasiliteit en daarna toegang daartoe te verkry deur middel van `n webblaaier of jou plaaslike toestel.

Wat bied SkyDrive my?

Die diens bied 7 GB gratis stoorspasie en ekstra spasie is te koop beskikbaar. Leêrs van tot 300 MB kan opgelaai word deur die webblaaier met `n sleep-en-los-proses of tot  2 GB deur middel van die SkyDrive gebruikskoppelvak-toepassing (desktop app) vir Microsoft Windows en OS X.

Met die SkyDrive gebruikskoppelvlak-toepassing vir Windows of Mac, is jou leêrs aanlyn of van lyn af beskikbaar en word dit outomaties oor alle toestelle opgedateer. Jy kan ook toegang tot SkyDrive verkry deur `n splinternuwe toepassing vir Androi v2.3 of die opgedateerde toepassing vir Windows Phone, iPhone, en iPad te gebruik.

Die Office toepassingss (Word, Excel, etc.) laat jou toe om jou dokumente by verstek na die SkyDrive gids op jou plaaslike rekenaar te stoor. Met die hulp van SkyDrive word daardie leêrs gesinkroniseer met jou dokumente in jou SkyDrive wolkstoorspasie – en gevolglik het jy toegang van enige plek en kan jy jou dokumente aanlyn redigeer met die webweergawe van Microsoft Office.

Aanlyn samewerking word aansienlik vergemaklik met nuwe Office Web toepassings, insluitende Excel vorms, mede-outeurskap in PowerPoint en ingebedde Word-dokumente. As jy dokumente deel met ander mense wil deel, word `n skakel outomaties aan hulle gegee waarmee hulle deur hul eie SkyDrive-rekening toegang tot die dokumente kan kry. Hulle kan veranderinge aanbring aan die dokumente terwyl jy ook daaraan werk en jy kan die veranderinge  sien soos dit verander word. Wanneer jy dus die dokument wil stoor, sal jy die opdaterings van die ander persoon ontvang. Indien daar enige konflikte is, sal jy daarvan in kennis gestel word en die geleentheid kry om dit aan te pas. Jy kan ook die geskiedenis van al die vorige weergawes nagaan.

Indien jy enige dokumente uitvee van SkyDrive, laat die diens jou toe om die aksie te herroep en die verwyderde dokument te herstel na sy oorspronklike leêr uit die Recycle bin. Alle items in die Recycle bin word vir `n minimum van 3 dae gestoor en `n maksimum van 30 dae.

SkyDrive is ten volle geintegreer met sosiale netwerke soos Facebook, Twitter en LinkedIn om aan gebruikers die geleentheid te gee om vinnig leêrs met hulle kontakte te deel op hierdie netwerke. Dit ondersteun ook geo-ligging data vir fotos wat opgelaai word en sal outomaties `n kaart wys indien `n ligging gemerk word. SkyDrive laat ook gebruikers toe om persone te merk op fotos deur middel van die webkoppelvlak of deur die Windows fotogallery. 

Addisioneel tot bogemoemde funksies kan jy ook leêrs sorteer, leêr uitlegte verander, foto skyfievertonings kyk en video stroom. Al hierdie funksionaliteit op een plek, veilig in die wolke.

[SOURCE: Wikipedia]

 

(more…)

Memes neem oor

Vrydag, April 12th, 2013

Eers was dit die dansende baba en deesdae is die Harlem Shake die nuuste gier.  Hierdie verspotte en soms uitlokkende verskynsels word memes genoem en is net so lukraak en vermaaklik as hul lewendige flitsbende-weergawes. 

`n Meme is `n verskynsel versprei deur middel van die internet en kan in die vorm wees van `n prentjie (byvoorbeeld die Grumpy Cat en Lol-cats fotos), video, hutstekens, webwerwe of `n eenvoudige woord of frase. 

Die woord memes is ook oorspronklik geskep deur evolusie-bioloog Richard Dawkins in sy 1976 boek The Selfish Gene. Die woord “meme” is afgelei van die Grieks “mimema” (wat beteken “iets wat nageboots is”). Dawkins het memes beskryf as `n vorm van kulturele propaganda, `n wyse waarop mense sosiale herinneringe en kulturele idees aan mekaar oordra.  Memes versprei organies en net soos evolusionêre biologie, sluit hulle mutasies en dupliserings in. Hulle kan tipies daaraan herken word dat hulle vinnig ontwikkel in ander, nuwe weergawes. Internetgebruikers sien die oorspronklike, boots dit na, verander en versprei dit deur middel van die internet. 

Sprekende voorbeelde van internet memes, sluit 1996 se dansende baba, en waarskynlik een van die eerste bekende memes, in. Meer onlangs is die internet oorgeneem deur die berugte Harlem Shake wat selfs by `n Varsity Cup wedstryd sy kop uitgesteek het. 

Het jy al op interessante memes afgekom? Laat ons weet!

[SOURCE: www.howtogeek.com & www.about.com]

 

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.