%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250707185113+00'00') /ModDate (D:20250707185113+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4331 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 393.170 521.469 353.564 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 393.545 520.719 352.814 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 408.920 m 550.984 408.920 l 550.984 409.670 l 61.016 409.670 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(HOE OM JOU FOONBATTERY LANGER TE LAAT HOU)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(In `n vorige skrywe het ons vir julle voorstelle gegee oor hoe om jou selfoon se battery langer te laat hou. Na aanleiding )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(van die positiewe reaksie wat ons gekry het, het ons besluit om nog `n paar idees met julle te deel. Die verwagting om )] TJ ET BT 61.016 615.442 Td /F4 9.0 Tf [(altyd aanlyn en beskikbaar te wees word by die dag groter en groter. Min dinge is egter so frustrerend soos `n pap battery )] TJ ET BT 61.016 604.453 Td /F4 9.0 Tf [(wanneer jy `n belangrike oproep moet maak of e-pos moet stuur. `n Pap battery is onvermydellik, maar daar is klein )] TJ ET BT 61.016 593.464 Td /F4 9.0 Tf [(maatreëls wat jy kan tref om daardie ekstra bietjie lewe uit jou foonbattery te kry. 1. )] TJ ET BT 393.656 593.464 Td /F3 9.0 Tf [(Wi-fi, 3G)] TJ ET BT 430.160 593.464 Td /F1 9.0 Tf [( en )] TJ ET BT 445.667 593.464 Td /F3 9.0 Tf [(Bluetooth)] TJ ET BT 487.661 593.464 Td /F4 9.0 Tf [( Indien enige )] TJ ET BT 61.016 582.475 Td /F4 9.0 Tf [(van bogenoemde funksies voortdurend geaktiveer is, sal jou foon deurlopend probeer om aan die beskikbare dienste in )] TJ ET BT 61.016 571.486 Td /F4 9.0 Tf [(jou omgewng te verbind. As jy nie die hele tyd toegang hoef te hê tot hierdie dienste nie, sit dit eerder af en verbind )] TJ ET BT 61.016 560.497 Td /F4 9.0 Tf [(daaraan soos nodig. 2. )] TJ ET BT 155.075 560.497 Td /F1 9.0 Tf [(Agtergrondlig)] TJ ET BT 214.574 560.497 Td /F4 9.0 Tf [( Het jy regtig in die middel van die dag `n helder bron van lig agter op jou skerm )] TJ ET BT 61.016 549.508 Td /F4 9.0 Tf [(nodig?  Jou foon het krag nodig om hierdie lig te genereer en hoe helderder die lig vir jou skerm, hoe meer batterykrag )] TJ ET BT 61.016 538.519 Td /F4 9.0 Tf [(offer jy op. Stel eerder die lig dowwer as jy wil krag spaar. 3. )] TJ ET BT 303.107 538.519 Td /F1 9.0 Tf [(Toepassing)] TJ ET BT 353.120 538.519 Td /F4 9.0 Tf [( Goed, dis lekker om die nuutste toepassings te )] TJ ET BT 61.016 527.530 Td /F4 9.0 Tf [(hê wat vir jou allerhande \(soms onnodige\) inligting kan gee. Hou net, jou foon het krag nodig om al tien toepassings te laat )] TJ ET BT 61.016 516.541 Td /F4 9.0 Tf [(loop in die agtergrond. En dis krag wat jy dalk later nodig gaan hê as jy `n dringende oproep moet maak. 4. )] TJ ET BT 488.732 516.541 Td /F1 9.0 Tf [(GPS)] TJ ET BT 507.740 516.541 Td /F4 9.0 Tf [( Om jou )] TJ ET BT 61.016 505.552 Td /F4 9.0 Tf [(GPS te gebruik om op Twitter te wys waar presies jy tans is, mag handig wees, maar dit gaan ook jou batterykrag opsuig. )] TJ ET BT 61.016 494.563 Td /F4 9.0 Tf [(En as jou batterykrag op is en jy verdwaal is jy ook sonder GPS! 5. )] TJ ET BT 329.135 494.563 Td /F1 9.0 Tf [(Alarms en kennisgewings)] TJ ET BT 439.673 494.563 Td /F4 9.0 Tf [( Is jy geneig om afsprake )] TJ ET BT 61.016 483.574 Td /F4 9.0 Tf [(en take te vergeet? En jou selfoon is so gestel dat dit jou op gereelde basis daaraan herinner? Kennisgewings en alarms )] TJ ET BT 61.016 472.585 Td /F4 9.0 Tf [(op selfone is baie handig, maar as jy jou foon terselfdertyd op vibreer sit, ontneem dit jou van batterykrag.)] TJ ET BT 393.448 452.596 Td /F4 9.0 Tf [(\(SOURCE: )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 439.951 452.596 Td /F4 9.0 Tf [(http://www.makeuseof.com)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 439.951 451.445 m 547.987 451.445 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 547.987 452.596 Td /F4 9.0 Tf [(\))] TJ ET BT 61.016 434.107 Td /F1 9.0 Tf [( )] TJ ET BT 66.020 434.107 Td /F1 9.0 Tf [( )] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 423.118 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Konnektiwiteit,Algemeen | Tagged:3G,Wifi | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 439.9513 451.7632 547.9873 460.9207 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.makeuseof.com/) >> endobj xref 0 14 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000554 00000 n 0000004937 00000 n 0000005049 00000 n 0000005164 00000 n 0000005284 00000 n 0000005392 00000 n 0000005520 00000 n trailer << /Size 14 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 5597 %%EOF wifi « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

wifi

(English) Connect to WiFi on campus

Donderdag, Januarie 27th, 2022

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

WiFi-toegang op kampus

Dinsdag, November 17th, 2020

Sedert die begin van die jaar is MatiesWiFi nie meer op kampus beskikbaar nie en sal alle gebruikers moet oorskakel na eduroam.  

Die motivering agter die verandering is om vir sekuriteitsredes weg te beweeg van `n minder veilige WiFi-opsie (MatiesWiFi) na WiFi waar jou data en identiteit enkripteer en beveilig word (eduroam).

Toegang tot eduroam as jou toestel geregistreer is

Indien jou toestel alreeds op US WiFi netwerk vir MatiesWiFi of Secure geregistreer is, sal dit outomaties aan eduroam kan koppel. Gebruik jou volle gebruikersnaam (xxxx@sun.ac.za ) en wagwoord om aan te teken. In plaas van MatiesWiFi of Secure kies net die Eduroam netwerk op jou toestel se WiFi-verstellings. Indien jy toegang tot die internet via eduroam benodig, moet jy steeds Inetkey oopmaak.

Volledige instruksies is hier beskikbaar.

Toegang tot eduroam as jou toestel nie geregistreer is nie

Indien jou toestel nie geregistreer is vir die US WiFi-netwerk nie, gebruik asb. Registerme om te registreer. Elke toestel moet apart geregistreer word, maar jy kan tot 5 toestelle op die US WiFi-netwerk registreer.

Neem kennis dat hierdie aanwysings net van toepassing is vir die registrasie van jou toestel op die eduroam WiFi-netwerk. Enige ander netwerkregistrasies kan op ons ICT Partner Portal aangevra word. 

Meer inligting oor WiFi op kampus.

 

WiGig – nuwe generasie WiFi?

Vrydag, September 20th, 2013

Net toe ons gewoond geraak het aan WiFi en vrede gemaak het met sy nukke en grille, verskyn daar `n nuwe speler op die veld. Een waarvan ons tot nou toe nie veel van geweet het nie. Kom ons kyk wat is WiGig en vergelyk sy sterk- en swakpunte. 

WiGig is bloot nog `n draadlose (wireless) standaard soos WiFi, daar is tog `n paar duidelike verskille. 

WiGig se reikwydte is aansienlik korter as WiFi, strek nie maklik verder as 10 meter nie en sukkel om deur mure `n sein te stuur. So, hoekom sal `n mens dit wil gebruik? 

Image credit: WiGig Alliance

WiGig is vinnig, vinniger as die Wifi waaraan ons gewoond is. Dit werk op ‘n veel hoër frekwensie (60GHz ) as die tradisionele bandwydtes en mobiele seine soos 3G kan blykbaar tot 7 Gbps lewer. Sodra jou toestelle egter verder weg is, verminder die spoed bitter vining.

Kenners beveel dus aan dat WiGig gebruik moet word vir tuisvermaak-toestelle, tablette en tuisrekenaars en dat jy dit gebruik as aanvulling tot jou reeds bestaande WiFi-konneksie. 

As die besparing van energie vir jou belangrik is, kan jy WiGig met `n skoon gewete oorweeg aangesien dit ontwerp is as `n lae energie alternatief en aanspraak daarop maak dat dit vyf keer minder energie verbruik as WiFi. Radioseine word geoptimiseer om die beste resultate te gee, oorlading te verminder en die sein direk te stuur waarheen dit moet gaan.

WiGig het ontstaan by die Wireless Gigabit Alliance wat lede soos Broadcom, Cisco, Intel, Microsoft, Dell, Nokia, Toshiba, Qualcomm, NEC, Panasonic en ander groot maatskappye insluit. Op die oomblik gaan dié standaard eers deur verskeie sertifiseringsprogramme, maar volgens beraming sal dit teen einde 2013 afgehandel wees. 

[BRONNE: www.techradar.com & www.computerweekly.com]

Hoe om jou foonbattery langer te laat hou

Vrydag, Oktober 26th, 2012

In `n vorige skrywe het ons vir julle voorstelle gegee oor hoe om jou selfoon se battery langer te laat hou. Na aanleiding van die positiewe reaksie wat ons gekry het, het ons besluit om nog `n paar idees met julle te deel.

Die verwagting om altyd aanlyn en beskikbaar te wees word by die dag groter en groter. Min dinge is egter so frustrerend soos `n pap battery wanneer jy `n belangrike oproep moet maak of e-pos moet stuur.

`n Pap battery is onvermydellik, maar daar is klein maatreëls wat jy kan tref om daardie ekstra bietjie lewe uit jou foonbattery te kry.

1. Wi-fi, 3G en Bluetooth

Indien enige van bogenoemde funksies voortdurend geaktiveer is, sal jou foon deurlopend probeer om aan die beskikbare dienste in jou omgewng te verbind. As jy nie die hele tyd toegang hoef te hê tot hierdie dienste nie, sit dit eerder af en verbind daaraan soos nodig.

2. Agtergrondlig

Het jy regtig in die middel van die dag `n helder bron van lig agter op jou skerm nodig?  Jou foon het krag nodig om hierdie lig te genereer en hoe helderder die lig vir jou skerm, hoe meer batterykrag offer jy op. Stel eerder die lig dowwer as jy wil krag spaar.

3. Toepassing

Goed, dis lekker om die nuutste toepassings te hê wat vir jou allerhande (soms onnodige) inligting kan gee. Hou net, jou foon het krag nodig om al tien toepassings te laat loop in die agtergrond. En dis krag wat jy dalk later nodig gaan hê as jy `n dringende oproep moet maak.

4. GPS

Om jou GPS te gebruik om op Twitter te wys waar presies jy tans is, mag handig wees, maar dit gaan ook jou batterykrag opsuig. En as jou batterykrag op is en jy verdwaal is jy ook sonder GPS!

5. Alarms en kennisgewings

Is jy geneig om afsprake en take te vergeet? En jou selfoon is so gestel dat dit jou op gereelde basis daaraan herinner? Kennisgewings en alarms op selfone is baie handig, maar as jy jou foon terselfdertyd op vibreer sit, ontneem dit jou van batterykrag.

(SOURCE: http://www.makeuseof.com)

 

 

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.