Wildekus 2014

Wildekus

Foto: Johan Wiid

deur Anchen van Dyk

Hierdie toer begin met ‘n lang busrit; eintlik nee, dit begin met ‘n toerlys wat Karen en Gerkie laat aand besig hou, dit begin met ‘n ‘sleepover’ van 7 mense in ‘n 2 man flat. Okay, almal weet dit het eintlik begin al lank voor die vakansie, voor daar eers ‘n toerlys was, begin dit met Elizabet Swaan, Captain Hook en Langjan Silwer wie ons uitdaag om by hulle te kom kuier  in die Transkei. Read More

Sleeping Beauty 2014

sleeping beauty

Foto: Wilmarie Gericke

deur Anchen van Dyk

Dag 0: Wakker slaap

Dit voel totaal ontwerklik dat die eksamen verby is en dat die eksklussiewe Sleeping Beauty toer uiteindelik aangebreek het. Na die eindelose whatsapp gesprekke gelei deur “by-naam-boffin” Gustav Wiid kan ek nie wag om almal te ontmoet en Karen -“skryf nog eksamen”, se toerlys uit te deel nie. Die toer begin so rustig, met ‘n groot getal van 30 mense, voel die van ons wat plek gekry, het net te bevooreg. Veral Devan de Lange wie op die laaste nippertjie in gekom het, danksy  Hannes se: “Ek haat herre” Myburg, sorry Wilmarie “waar is Hannes” Gericke. Some sacrafices had to be made. Maar die perfekte toer is uiteindelik hier. Met sy koekbak resep indelings. Read More

Outeniqua 2014

1617307_10152271914622383_173082193_odeur Anchen van Dyk

Dag 1: Ons mis niks nie

Dis middernag, die dag wat die BTK Outeniqua staptoer begin en as jy ‘n verantwoordelike BTkaner is soos Anchen van Dyk en Karen van der Linde is jou stapsak al lankal gepak en is jy nou besig om te slaap, maar kom ons weer realisties. Toe 03:30 aankom is ons sortvan betyds vir 04:30. Dit voel asof ons niks geslaap het nie maar, darem het ons genoeg tyd en brein krag gehad om vir Magriet Muller oplaai en veilig tot by die busse te bring. Read More

Gala 2013

1460191_427283180734419_921186414_n

deur Anchen van Dyk

22 November 2013

Dis die einde van ‘n lang eksamen (vir meeeste van ons) en die opwinding van die beste BTK Gala het nog nie heeltemal ingesink nie. ‘n Uitgeputte Saskia Thomas sleep haar sakke oor die gruis, maar gelukkig kom die ma-wa onverwags tot haar redding. By die neelsie staan daar reeds ‘n paar eager beavers gereed vir vakansie, maar parkeer area is maar busloos. Read More

Maskamberge 2013

1274734_10202157679162974_1490751356_o‘n Skets van gebeure deur Jacomien Hauman, vir oulaas

 

Saterdag, 7 September

Thousands of tired, nerve-shaken, over-civilized people are beginning to find out going to the mountains is going home; that wilderness is a necessity

― John Muir

Dis die einde van die sogenoemde sosiale kwartaal. Dit was ‘n kwartaal van huisdanse, ser-kyk, HK-verkiesings, baie reën en sneeu op die berge. Die kwartaal was vol dinge, toetse, koffiedates, laataandkuiers en sperdatums, en maak nie saak hoeveel plakkate of e-posse daar was nie, jy’t nog steeds vergeet om kwota op te laai voor die 30ste Augustus. Read More