Publikasies | Publications

Stellenbosch Regstydskrif | Stellenbosch Law Review

The Stellenbosch Law Review is published three times per year and include articles, reviews, case notes, judgment discussions and/or shorter reviews and announcements.

Die Stellenbosch Regstydskrif word drie keer per jaar gepubliseer en bevat vollengte artikels, resensie-artikels, notas, vonnisbesprekings en/of korter resensies en aankondigings.

Meer inligting/Read more

 

 

 


 

Responsa Meridiana

Responsa Meridiana is the legal journal published under the auspices of the Stellenbosch University and the University of Cape Town. The primary objective of the journal is to provide students with the opportunity to publish legal articles, providing them with an international readership, without the stringent submission requirements set by contemporary publications.

Responsa Meridiana is die regstydskrif wat onder die vaandel van die Universiteit Stellenbosch en die Universiteit van Kaapstad gepubliseer word. Die hoofdoel van die tydskrif is om studente die geleentheid te bied om regsartikels te publiseer, met ʼn internasionale leserspubliek, sonder die streng voorleggingsvereistes wat deur hedendaagse publikasies gestel word.

Meer inligting/Read more

 


 

Perspectives on Law from South Africa and Beyond: Future, Present and Past

The first edition of a new series titled “Perspectives on Law from South Africa and Beyond: Future, Present and Past,” published by the SU Faculty of Law, is now available.

Meer inligting/Read more