Geskiedenis en Algemene InligtingResponsa Meridiana is ‘n studenteregstydskrif wat jaarliks uitgegee word o.l.v. die regsfakulteite van Stellenbosch Universiteit en die Universiteit van Kaapstad.
‘n Verdere doel is om terselfdertyd hul artikels aan plaaslike en internasionale regsgeleerdes bekend te stel. Dit beteken nie die gehalte van artikels wat in Responsa Meridiana opgeneem word is sub-standaard nie! Inteendeel, Responsa is ‘n spogtydskrif wat ditself op sy uitsonderlike standaard roem, met artikels wat deur menige regters in hofuitsprake aangehaal word. Intekenaars van hierdie spogjoernaal sluit in regters, advokate, prokureurs, lektore en studente. Die tydskrif bevind hom ook in al die wêreld se groot universiteitsbiblioteke. |
History and General InformationResponsa Meridiana is the legal journal published under the auspices of the Faculties of Law of Stellenbosch University and the University of Cape Town.
This however does not mean that the articles published by Responsa Meridiana are sub-standard articles, on the contrary Responsa Meridiana prides itself with being a journal of exceptional standard, with articles being used in countless court decisions. Subscribers to the journal include judges, advocates, attorneys, lecturers and students. The journal is housed in all of the world’s major universities. |
|
RedaksieDie publikasie word geheel en al deur studente bestuur – dit sluit in die administrasieproses asook die keuring van artikels. Die redaksies van beide die Stellenbosch Universiteit en die Universteit van Kaapstad bestaan uit vyf lede elk. Elk van die twee universiteite stel ‘n redakteur aan wat dan om sy/haar beurt ‘n redaksie saamstel b.w.v. aansoeke wat ontvang word |
Editorial CommitteeThe publication is entirely run by students – from the administration process to the selection of essays for publication. The editorial board of law students has five members from University of Cape Town and of Stellenbosch University. Each of the two universities appoints editor who in turn appoints editorial members from the applications received. |
|
Voorleggings en InskrywingsResponsa Meridiana word jaarliks gepubliseer en verskyn gewoonlik in Desember. Die sluitingsdatum vir artikels is 20 Augustus. Artikels mag nie langer as 7000 woorde wees nie, voetnotas uitgesluit. Hierdie vereiste word streng gehandhaaf. Artikels kan per e-pos aan responsa@sun.ac.za gestuur word. MS Word formaat word voorgeskryf vir alle artikels. |
Submissions and SubscriptionsResponsa Meridiana is published annually and appears in December. The closing date for submissions is the 20 August. Articles may not exceed 7000 words, excluding footnotes. This requirement will be strictly enforced. Submissions may be submitted via e-mail to responsa@sun.ac.za. MS Word Format is preferred for all submissions. |
|
RedigeringsgidsAlle artikels moet aan die voorskrifte van die Stellenbosch Regstydskrif riglyne vir outeurs voldoen. |
Style GuideAll submissions must comply with the style requirements of the Stellenbosch Law Review. |
|
Inligting mbt artikelsAfrikaanse artikels word verwelkom solank dit vergesel is met ‘n Engelse opsomming nie langer as 500 woorde nie. Let daarop dat artikels van Stellenbosch Universiteit verwelkom word. |
Submission InformationAfrikaans articles are welcomed, provided they are accompanied by an English summary of the article, not exceeding 500 words in length. |
|
Inligting mbt inskrywingsAdresseer inskrywings aan enige van die volgende adresse: Responsa Meridiana Fakulteit Regsgeleerdheid Stellenbosch Universiteit Privaatsak X1 Matieland 7601 of Responsa Meridiana Faculty of Law University of Cape Town Private Bag 7701 Rondebosch Vrae kan gerig word aan responsa@sun.ac.za of +27 021 808 3194 |
Subscription informationAddress requests for subscriptions to either of the following addresses: Responsa Meridiana Faculty of Law Stellenbosch University Private Bag X1 Matieland 7601 or Responsa Meridiana Faculty of Law University of Cape Town Private Bag 7701 RondeboschQueries can be addressed to: responsa@sun.ac.za or +27 021 8083194 |
|
FakulteitsadviseurDr. Zsa-Zsa Boggenpoel E-pos: zsazsa@sun.ac.za |
Faculty AdvisorDr. Zsa-Zsa Boggenpoel E-mail: zsazsa@sun.ac.za |