19 – 25 September 1980
Vrydag:
Ja-nee, sommer van die begin af beloof dit om ‘n hutbou-kamp so in tradisie te wees: die bus vertrek half (of te wel kwart oor) vyf; “die bus” is dié een wat met ‘n vorige besoek aan die berghut opgepak het en deur JP-hulle gehaal moes word (en dit kon ‘n mens wel deeglik hoor aan die ratte!). Read More
