%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250722174049+00'00') /ModDate (D:20250722174049+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 2519 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 461.093 521.469 285.641 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 461.468 520.719 284.891 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 476.843 m 550.984 476.843 l 550.984 477.593 l 61.016 477.593 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(IT-ONDERHOUD: TERUGVOER)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Gedurende die naweke van 18 Junie en 12 Julie het Informasietegnologie noodsaaklike onderhoud op verskeie stelsels )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(en bedieners uitgevoer. In beide gevalle het ons probleme teëgekom wat veroorsaak het dat sommige stelsels en dienste )] TJ ET BT 61.016 615.442 Td /F4 9.0 Tf [(nie die betrokke naweke, sowel as die daaropvolgende week, beskikbaar was nie. Hierdie onderbrekings is hoofsaaklik )] TJ ET BT 61.016 604.453 Td /F4 9.0 Tf [(veroorsaak deur verouderde tegnologie en komplekse interafhanklikheid tussen stelsels wat dit moeilik maak om 100% )] TJ ET BT 61.016 593.464 Td /F4 9.0 Tf [(beskikbaarheid te handhaaf.)] TJ ET BT 61.016 573.475 Td /F4 9.0 Tf [(Alle stelsels en dienste is intussen herstel en is weer aanlyn. Ons besef dat onderbrekings soos hierdie ’n direkte impak )] TJ ET BT 61.016 562.486 Td /F4 9.0 Tf [(het op die produktiwiteit van en dienste aan ons personeel en studente. Alhoewel ons probeer om onderbrekings tot ’n )] TJ ET BT 61.016 551.497 Td /F4 9.0 Tf [(minimum te beperk, het kompleksiteit soms onvoorspelbare resultate. Ons vra om verskoning vir die ongerief wat die aftye )] TJ ET BT 61.016 540.508 Td /F4 9.0 Tf [(veroorsaak het en kan julle verseker dat ons ons bes probeer om ten alle tye die beste diens te lewer. )] TJ ET BT 61.016 520.519 Td /F4 9.0 Tf [(Vir enige verdere navrae kontak asb. die IT Dienstoonbank by 021 808 4367 of meld ’n versoek aan op die )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 487.742 520.519 Td /F4 9.0 Tf [(ICT Partner )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 487.742 519.368 m 536.756 519.368 l S BT 61.016 509.530 Td /F4 9.0 Tf [(Portal)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 61.016 508.379 m 84.524 508.379 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 491.041 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Konnektiwiteit,Algemeen | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 487.7417 519.6862 536.7557 528.8437 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://servicedesk.sun.ac.za) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 61.0157 508.6972 84.5237 517.8547 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://servicedesk.sun.ac.za) >> endobj xref 0 16 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000561 00000 n 0000003132 00000 n 0000003244 00000 n 0000003359 00000 n 0000003479 00000 n 0000003587 00000 n 0000003715 00000 n 0000003796 00000 n 0000003922 00000 n trailer << /Size 16 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 4003 %%EOF Algemeen « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Algemeen

Is Zoom veilig om te gebruik?

Donderdag, Augustus 6th, 2020

Twee maande gelede het ons afgeraai dat Zoom gebruik word vir universiteitsake. Die hoofrede vir die besluit was die ernstige leemtes in Zoom se sekuriteitsmaatreëls wat gelei het tot vele sekuriteitsbreuke in hoë-profiel vergaderings.

Sedert ons vorige kommunikasie oor Zoom se sekuriteitskwessies het Zoom vinnig sy eendjies in ʼn ry gekry en sy sekuriteit verbeter.  

Maar die vraag is steeds, is Zoom veilig om te gebruik? 

Tensy jy universiteitsgeheime bespreek of ʼn pasiënt se persoonlike gesondheidsinformasie, kan jy Zoom gebruik. Vir skoolklasse, na-werk bymekaarkomste of selfs werksvergaderings waar standaard besigheid bespreek word, hou Zoom nie ʼn hoë sekuriteitsrisiko in nie. 

Wanneer jy uitnodigings na eksterne vergaderings op Teams, Zoom of enige ander platform aanvaar, moet jy steeds goeie sekuriteitspraktyk toepas en nie enige sensitiewe inligting deel indien jy nie seker is wie ook die vergadering bywoon nie.

Informasietegnologie beveel die gebruik van Adobe Connect en Microsoft Teams aan vir vergaderings en aanlyn leer. Hierdie is tans die enigste twee produkte waarvoor IT ondersteuning bied. Dié platforms verskaf aan personeel, studente en eksterne gebruikers ʼn volledige stel kommunikasie-hulpmiddele op standaardtoestelle of op webblaaiers.

Ons beveel steeds aan dat personeel, so ver moontlik, die standaard-sagteware wat ons ondersteun gebruik. Dit stel ons in staat om beter ondersteuning te gee, lisensiekostes laag te hou en integrasie met die institusionele stelsel te kan bewerkstellig. Wanneer sagteware oorweeg en aangekoop word, word ʼn goeie pas met die Universiteit se tegnologiese ekosisteem ook oorweeg. Indien die standaard-sagteware nie voldoende is vir jou behoeftes nie, sal jy die gebruik van die alternatief moet motiveer en die koste sal vir die individu of departement se rekening wees. In hierdie geval sal die Zoom-lisensie dus ook vir die gebruiker of departement se eie koste wees. 

Indien jy Zoom vir ʼn spesifieke situasie wil gebruik, moet jy asseblief ʼn konsultasie versoek met die Verenigde Kommunikasiespan om te bepaal of dit uitvoerbaar is. Dit kan gedoen word deur ʼn versoek aan te teken op die ICT Partner Portal. 

 

 

Teken uit van Cortana-kennisgewings

Woensdag, Augustus 5th, 2020

Microsoft het onlangs ʼn outomatiese status-opdateringsfunksie vir personeel en studente geaktiveer. Dié e-pos verskaf ʼn opsomming van al Microsoft-gebruikers se aktiwiteite op hulle platforms, byvoorbeeld Outlook en Teams. 

Volgens die maatskappye is nuwe Microsoft 365-funksies, soos die Briefing e-pos en Play My Emails, geaktiveer deur middel van Cortana enterprise services. Hierdie funksies is tans beskikbaar vir alle US-personeel en studente.

Jy kan egter uit teken van hierdie dienste deur unsubscribe onderaan die e-posse te kliek of jy kan dit doen by https://cortana.office.com/

(English) Teams: Useful links

Dinsdag, Augustus 4th, 2020

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

ZOOM nie aanbeveel vir vergaderings

Vrydag, Mei 8th, 2020

Gedurende die afgelope paar weke moes die meeste van ons nuwe metodes kry om ons verbindings met ander mense te volhou, Zoom het die gewilde keuse geword vir enigiets van aanlyn oefenklasse tot vasvra-kompetisies. Alhoewel dit voldoende is vir persoonlike gebruik, beveel ons nie Zoom aan vir jou amptelike vergaderings met kollegas of studente nie. Ja, dis gratis en eenvoudig om op te stel, maar die sekuriteitsrisiko’s weeg swaarder as die voordele.

Hoekom die kans waag as jy dieselfde met Microsoft Teams kan doen?

Om jou te help om ʼn ingeligte besluit te neem, het ons ʼn vergelykende tabel opgetrek wat die voor-en nadele van Adobe Connect, Teams en Zoom aandui. Die vergelykende tabel dui die sterk- en swakpunte aan van elke produk. Die areas wat in rooi gemerk is, is ernstige swakplekke en die produk moet in daardie geval nie gebruik word nie. 

SUNStream is gebaseer op Adobe Connect en loop op ʼn kampusbediener wat ten volle geïntegreer is met SUNLearn. Toegang is teen ʼn zero-tarief wat studente toegang tot die stelsel gee sonder enige datakostes. Dis die voorkeur stroom-platform vir lesings en is veral geskik vir groter klasse aangesien dit `n gestruktureerde benadering volg. Adobe Connect is daarbenewens ten volle geïntegreer met SUNLearn.

Teams het die Universiteit-standaard geword vir vergaderings en is ook geskik vir klasse van tot 250 deelnemers. Teams is nie net ʼn stroom-platform nie, dis ʼn uitstekende platform vir samewerking. Teams is ook geïntegreer met SUNLearn en laat dosente toe om klasgroepe te gebruik binne Teams. Ongelukkig sal dit nie binnekort teen ʼn zero-tarief beskikbaar wees nie aangesien dit op die kommersiële Microsoft-wolk is.

* NB. Indien jy vergaderings opneem in Teams, hou in gedagte dat die opname beskikbaar gestel word aan almal wat die vergadering bygewoon het – selfs net vir ʼn kort tydperk as ʼn gas. Moenie jou huidige vergadering gebruik om aan te gaan met ʼn volgende vergadering nie. Wanneer jy dit doen sal almal wat die oorspronklike vergadering bygewoon het steeds toegang hê tot die opname. Skep liewer ʼn nuwe sessie vir elke vergadering.  Meer oor privaatheid en sekuriteit in Microsoft Teams.

Zoom is hoofsaaklik populêr weens sy gemak van gebruik – maar dit is die risiko: sekuriteit en gemak van gebruik lê aan teenoorgestelde pole. Zoom plaas die las op gebruikers om hulleself te beskerm. Onlangs het twee Suid-Afrikaanse ministers met rooi gesigte gesit toe hulle  Zoom-vergadering ge”Zoombomb” is. (sien ook onder wat “Zoombombing” is) Die Universiteit beskou Zoom as `n risiko en sal nie die gebruik daarvan ondersteun nie.  

Lees ook sekuriteitsdeskundige, Basie von Solms, se LitNet-artikel oor sekuriteit tydens video-oproepe en Computerworld se artikel oor die moets en moenies van videokonferensies.

 

Zoombombing, Zoom-bombing or Zoom raiding[1] is the unwanted intrusion into a video conference call by an individual, causing disruption. The term became popularized in 2020, after the COVID-19 pandemic forced many people to stay at home and videoconferencing was used on a large scale by businesses, schools, and social groups. The term is associated with and derived from the name of the Zoom videoconferencing software program but it has also been used to refer to the phenomenon on other video conferencing platforms.[2][3][4]

SOURCE: Wikipedia

 

 

 

(English) ICT ready to enable business continuity

Donderdag, Maart 26th, 2020

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.