%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250725102841+00'00') /ModDate (D:20250725102841+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 2519 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 461.093 521.469 285.641 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 461.468 520.719 284.891 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 476.843 m 550.984 476.843 l 550.984 477.593 l 61.016 477.593 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(IT-ONDERHOUD: TERUGVOER)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Gedurende die naweke van 18 Junie en 12 Julie het Informasietegnologie noodsaaklike onderhoud op verskeie stelsels )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(en bedieners uitgevoer. In beide gevalle het ons probleme teëgekom wat veroorsaak het dat sommige stelsels en dienste )] TJ ET BT 61.016 615.442 Td /F4 9.0 Tf [(nie die betrokke naweke, sowel as die daaropvolgende week, beskikbaar was nie. Hierdie onderbrekings is hoofsaaklik )] TJ ET BT 61.016 604.453 Td /F4 9.0 Tf [(veroorsaak deur verouderde tegnologie en komplekse interafhanklikheid tussen stelsels wat dit moeilik maak om 100% )] TJ ET BT 61.016 593.464 Td /F4 9.0 Tf [(beskikbaarheid te handhaaf.)] TJ ET BT 61.016 573.475 Td /F4 9.0 Tf [(Alle stelsels en dienste is intussen herstel en is weer aanlyn. Ons besef dat onderbrekings soos hierdie ’n direkte impak )] TJ ET BT 61.016 562.486 Td /F4 9.0 Tf [(het op die produktiwiteit van en dienste aan ons personeel en studente. Alhoewel ons probeer om onderbrekings tot ’n )] TJ ET BT 61.016 551.497 Td /F4 9.0 Tf [(minimum te beperk, het kompleksiteit soms onvoorspelbare resultate. Ons vra om verskoning vir die ongerief wat die aftye )] TJ ET BT 61.016 540.508 Td /F4 9.0 Tf [(veroorsaak het en kan julle verseker dat ons ons bes probeer om ten alle tye die beste diens te lewer. )] TJ ET BT 61.016 520.519 Td /F4 9.0 Tf [(Vir enige verdere navrae kontak asb. die IT Dienstoonbank by 021 808 4367 of meld ’n versoek aan op die )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 487.742 520.519 Td /F4 9.0 Tf [(ICT Partner )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 487.742 519.368 m 536.756 519.368 l S BT 61.016 509.530 Td /F4 9.0 Tf [(Portal)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 61.016 508.379 m 84.524 508.379 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 491.041 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Konnektiwiteit,Algemeen | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 487.7417 519.6862 536.7557 528.8437 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://servicedesk.sun.ac.za) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 61.0157 508.6972 84.5237 517.8547 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://servicedesk.sun.ac.za) >> endobj xref 0 16 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000561 00000 n 0000003132 00000 n 0000003244 00000 n 0000003359 00000 n 0000003479 00000 n 0000003587 00000 n 0000003715 00000 n 0000003796 00000 n 0000003922 00000 n trailer << /Size 16 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 4003 %%EOF Algemeen « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • KategorieĂ«

  • Argiewe

Algemeen

(English) Effective virtual collaboration sessions​

Woensdag, Maart 25th, 2020

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

(English) IT support during COVID

Maandag, Maart 23rd, 2020

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

McAfee-opgradering

Donderdag, Maart 12th, 2020

Soos ons weet, is McAfee reeds `n geruime tyd die keuse vir virusbeskerming op kampusrekenaars. Nuwe en verbeterde produkte word gereeld vrygestel en ons moet byhou met veranderinge om te verseker dat ons beskerm bly teen virusaanvalle.

Ons is tans in die proses om die McAfee-omgewing op te gradeer na McAfee Endpoint Security.

Wat is dit?

McAfee Endpoint Security is `n moderne geĂŻntegreerde, uitbreibare sekuriteitsoplossing wat bedieners, rekenaarstelsels, skootrekenaars en tablette teen bekende en onbekende bedreigings beskerm. Hierdie bedreigings sluit malware, agterdogtige kommunikasie, onveilige webwerwe en afgelaaide leĂŞrs in. Dit vervang etlike verouderde McAfee-produkte wat ontplooi is as alleenstaande produkte (VirusScan Enterprise en ander) met `n enkele-agent argitektuur en geĂŻntegreerde, gevorderde verdedigingsmiddele soos masjienleer-analise, afsluiting en eindpuntdeteksie en -reaksie (EDR)

Hoe verskil dit van VirusScan Enterprise?

McAfee Endpoint Security tree beter op as VirusScan Enterprise en gee `n 25% hoër beskermingsratio.

Hoe sal die opgradering my rekenaar beĂŻnvloed?

Gedurende die opgraderingsproses sal jou rekenaar `n bietjie stadiger wees, maar dis slegs tydelik.

Enige vrae? Kyk na die FAQs.

Phishing-poging met die onderwerp “SUNCOM”

Woensdag, Februarie 5th, 2020

’n E-pos vanaf `n sun.ac.za adres met die onderwerp “SAFECOM – 5 / FEBRUARY / 2020” is aan personeel en studente versend. Die e-pos vra dat jy op ʼn skakel kliek om `n boodskap van “SAFECOM” te lees. (sien ook voorbeeld onder)

Hierdie is nie ’n geldige e-pos nie, maar ’n strikroofpoging wat jou sal lei na ’n vals webadres.

Deur op skakels in strikroof e-posse te kliek en jou inligting te verskaf, gee jy aan misdadigers toegang tot jou persoonlike inligting en rekeninge. Indien jy vermoed dat jou rekening of toestel gekompromitteer is of jy agterdogtige aktiwiteite oplet:

  • Verander dadelik jou wagwoord by www.sun.ac.za/password.
  • Kontak die IT Dienstoonbank deur ʼn versoek aan te meld of 808 4367 te skakel.
  • Meer inligting is beskikbaar op ons blog en Twitter.

Probleme met kaarttoegang op kampus

Dinsdag, Februarie 4th, 2020

Enkele studente en personeel mag tans probleme ondervind met kaarttoegang op kampus. 

As gevolg van `n groter verkeerslading op die netwerk en potensiële tegniese probleme word kaart toegang by sekere deure geweier. 

Kaarte wat wel geldig en registreer is, se regte sal outomaties opdateer wanneer die kaart gebruik word en behoort kort daarna weer reg te werk.

Ons is bewus van die frustrasie en ongerief wat die probleem veroorsaak en doen alles in ons vermoë om dit aan te spreek.

Vir verdere navrae, meld asb. `n versoek aan by servicedesk.sun.ac.za.

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.