%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250606152715+00'00') /ModDate (D:20250606152715+00'00') /Title (Report 06-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R 16 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4504 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 244.736 521.469 501.998 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 245.111 520.719 501.248 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 260.486 m 550.984 260.486 l 550.984 261.236 l 61.016 261.236 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(HOË INTERNETGEBRUIK PROBLEMATIES)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Die dienstoonbank is die afgelope twee weke oorval met navrae oor hoë internetrekeninge.)] TJ ET BT 61.016 617.431 Td /F4 9.0 Tf [(Tydens een insident is buitengewone hoë internetverkeer by `n personeellid se rekening opgemerk. Met nadere )] TJ ET BT 61.016 606.442 Td /F4 9.0 Tf [(ondersoek het dit geblyk dat iemand gesien het hoe hy sy wagwoord intik en dit daarna gebruik het om onwettig reekse )] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F4 9.0 Tf [(daarmee af te laai. )] TJ ET BT 61.016 575.464 Td /F4 9.0 Tf [(Informasietegnologie kan gebruikers nie beskerm teen gevalle soos hierdie nie. Dit bly uitsluitlik jou verantwoordelikheid )] TJ ET BT 61.016 564.475 Td /F4 9.0 Tf [(om jou wagwoord veilig te hou.)] TJ ET BT 61.016 544.486 Td /F4 9.0 Tf [(Daar is steeds personeel wat hul gebruikersname en wagwoorde met ander deel of dit sigbaar op `n stukkie papier op hul )] TJ ET BT 61.016 533.497 Td /F4 9.0 Tf [(lessenaar tentoonstel.)] TJ ET BT 61.016 513.508 Td /F4 9.0 Tf [(Dis net so belangrik om jou netwerk-wagwoord veilig te hou as jou bankkaart se PIN-nommer en jy sal sekerlik nie jou PIN-)] TJ ET BT 61.016 502.519 Td /F4 9.0 Tf [(nommer vir iemand gee nie?)] TJ ET BT 61.016 482.530 Td /F4 9.0 Tf [(Met jou netwerk-wagwoord kan iemand nie net toegang kry tot jou internet nie, maar ook tot e-posse wat jou bankdetail en )] TJ ET BT 61.016 471.541 Td /F4 9.0 Tf [(persoonlike informasie bevat, sowel as jou menslike hulpbronne inligting - insluitend jou salarisinligting! Die risiko bly )] TJ ET BT 61.016 460.552 Td /F4 9.0 Tf [(dieselfde.)] TJ ET BT 61.016 440.563 Td /F4 9.0 Tf [(Maak seker dat jy `n goeie, sterk wagwoord het. )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 254.597 440.563 Td /F4 9.0 Tf [(Microsoft)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 254.597 439.412 m 291.101 439.412 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 291.101 440.563 Td /F4 9.0 Tf [( het goeie riglyne daarvoor. )] TJ ET BT 61.016 420.574 Td /F4 9.0 Tf [(Bo en behalwe goeie wagwoordpraktyk, moet jy onthou om altyd jou Inetkey toe te maak as jy weg is van jou rekenaar of )] TJ ET BT 61.016 409.585 Td /F4 9.0 Tf [(jou rekenaar te sluit. \(ctrl+alt+del\) As dit oop bly, kan enigiemand dit gebruik en daar is geen manier vir IT om te bepaal )] TJ ET BT 61.016 398.596 Td /F4 9.0 Tf [(wie jou internet gebruik het as jy die een was wat dit ontsluit het met jou wagwoord nie. )] TJ ET BT 61.016 378.607 Td /F4 9.0 Tf [(Gaan gereeld jou internetgebruik na sodat jy nie aan die einde van die maande `n verrassing kry nie. Jou internetbalans )] TJ ET BT 61.016 367.618 Td /F4 9.0 Tf [(verskyn op die Interkey aantekenblokkie en kan ook nagegaan word by )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 346.667 367.618 Td /F4 9.0 Tf [(www.sun.ac.za/useradm.)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 346.667 366.467 m 447.197 366.467 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 347.629 Td /F4 9.0 Tf [(Hou in gedagte dat die spoed van die universiteitnetwerk en jou ADSL-lyn by die huis nie dieselfde is nie. Jy mag dink dat )] TJ ET BT 61.016 336.640 Td /F4 9.0 Tf [(dieselfde hoeveelheid tyd op die US-netwerk jou dieselfde gaan kos as by die huis. Die universiteitnetwerk is baie vinniger )] TJ ET BT 61.016 325.651 Td /F4 9.0 Tf [(en jy gaan meer data vinniger gebruik.)] TJ ET BT 61.016 305.662 Td /F4 9.0 Tf [(As jy `n ongewone toename in jou internetgebruik opmerk, kan jy `n navraag rig aan IT teen die koste van R200-00. )] TJ ET BT 61.016 294.673 Td /F4 9.0 Tf [(Verdere inligting oor internetgebruik op die US-netwerk kan in ons )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 326.129 294.673 Td /F4 9.0 Tf [(dienskatalogus)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 326.129 293.522 m 386.159 293.522 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 386.159 294.673 Td /F4 9.0 Tf [( gekry word.)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 274.684 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Internet | | With 2 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 254.5967 439.7302 291.1007 448.8877 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://windows.microsoft.com/en-za/windows-vista/tips-for-creating-a-strong-password) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 346.6667 366.7852 447.1967 375.9427 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.sun.ac.za/useradm.) >> endobj 16 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 17 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 326.1287 293.8402 386.1587 302.9977 ] >> endobj 17 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www0.sun.ac.za/itservices/help/internet.htm) >> endobj xref 0 18 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000568 00000 n 0000005124 00000 n 0000005236 00000 n 0000005351 00000 n 0000005471 00000 n 0000005579 00000 n 0000005707 00000 n 0000005843 00000 n 0000005971 00000 n 0000006052 00000 n 0000006180 00000 n trailer << /Size 18 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 6282 %%EOF Internet « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Internet

(English) Email security

Vrydag, Maart 31st, 2023

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

Aflaai van onwettige flieks en reekse kan beboet word

Donderdag, Mei 20th, 2021

Met `n vinnige internetkonneksie en onbeperkte, “gratis” internet is dit vandag moontlik om die nuutste flieks en reekse af te laai. Indien jy nie `n betaal stroomplatform gebruik nie, is dit ook onwettig. Verder, as jy die universiteit se toerusting en/of netwerk gebruik, is dit `n oortreding van die Elektroniese Kommunikasiebeleid – `n beleid wat elke student en personeellid onderteken wanneer hulle jaarliks netwerktoegang heraktiveer word. Gevolglik kan jou netwerktoegang ook opgehef word as jy onwettige materiaal aflaai en aan ander gebruikers verskaf.

 Tot `n paar jaar gelede het TV-netwerke en filmmaatskappye nie te veel moeite gedoen om die aflaai en verspreiding van onwettige flieks en reeks te kniehalter nie. Dit was eenvoudig te moeilik en nie koste-effektief nie. Dis egter nie meer die geval nie. 

Informasietegnologie ontvang gereeld e-posse van maatskappye soos Warner Bros. en Columbia Pictures wat aandui dat onwettige, kopiereg materiaal afgelaai en versprei word vanaf IP-adresse binne die universiteit se netwerk.  Hierdie e-posse sluit die presiese IP-adres wat die onwettige materiaal afgelaai het, sowel as die naam van die materiaal wat afgelaai en versprei is, in. IT word gevolglik genoodsaak om die persoon aan wie die adres behoort te kontak en `n skriftelike waarskuwing te gee.

Die verspreiding (seeding) van kopieregmateriaal sonder `n lisensie is beide `n kriminele en siviele oortreding in Suid-Afrika, selfs al is die verspreiding oor BitTorrent. In Suid-Afrika, onder die Kopiereg Wet van 1978, kan dié oortreding jou in die tronk laat beland vir tot 5 jaar en `n boete van tot R10,000 vir elke item wat jy versprei.

Tussen 2010 en 2012, is 200,000 mense gedagvaar vir die oplaai en aflaai van kopieregmateriaal deur BitTorrent.

So, voordat jy die nuutste episode van jou gunsteling reeks gou aflaai, oorweeg eers mooi of jy die kans wil waag. Dis dalk veiliger om van `n wettige diens soos Netflix of Showmax gebruik te maak.

MEER INLIGTING:

Hoe werk BitTorrent en “seeding”?

http://en.wikipedia.org/wiki/BitTorrent 

http://www.bittorrent.com/help/guides/beginners-guide

 


 

WiFi-toegang met eduroam

Donderdag, April 8th, 2021

Sedert die begin van die jaar is MatiesWifi nie meer beskikbaar aan personeel en studente vir toegang tot WiFi op kampus nie. In plaas van MatiesWiFi moet gebruik gemaak word van eduroam vir enige WiFi-verbinding. Hierdie verandering is hoofsaaklik gemaak om sekuriteitsredes. Meer inligting. 

Om sekuriteit verder te verbeter, asook om te voldoen aan eduroam se GEANT-riglyne, was dit nodig dat ons `n nuwe sekuriteitsertifikaat implementeer. Hierdie sertifikaat sal lei tot beter werkverrigting en voortaan ook die aantekenproses bespoedig. 

Wanneer jy verbind aan eduroam met `n Windows-toestel (afhangende van die weergawe) sal jy `n kennisgewing kry kry. Dit sal slegs eenmalig gebeur. Kliek op Connect en gaan voort soos gewoon. Soortgelyke boodskappe sal ook verskyn as jy op toestelle werk met Linux of Apple bedryfstelsels.

NB. Neem kennis dat jy jou volle sun e-posadres moet gebruik wanneer jy aanteken op eduroam. 

 

 

 

Totsiens Inetkey

Maandag, Maart 1st, 2021

Tot onlangs moes US-personeel en -studente Inetkey gebruik om toegang tot die internet te verkry. Hierdie toepassing het opgetree as beide hekwagter en verrekeningstelsel vir internetgebruik. 

Aan die einde van 2019 het die US Raad saam met die jaarlikse begroting, ook ʼn nuwe internetmodel goedgekeur. Hierdie besluit het die projek vir die uitfasering van Inetkey afgeskop. 

Die Finansies-komitee het besluit op die heffing van ʼn jaarlikse fooi en op R674.00 (R57.83 per maand) vir 2021. Dit behels dat personeel se internetkostes voortaan ingesluit word in die jaarlikse gebruikersnaam-aktiveringsfooi.

Die Inetkey-projek het ook die vervanging van die ou firewall ingesluit. Gedurende die naweek van 19 Februarie is die verouderde firewall, wat ons reeds vir dekades gebruik vir toegang na die internet, vervang en gevolglik het die nut vir Inetkey ook verval.

Sedertdien is Inetkey nie meer nodig vir toegang na die internet nie en vanaf 15 Maart sal dit ook ʼn foutboodskap wys indien jy dit probeer gebruik. Jy kan dus die Inetkey-toepassing van jou toestelle verwyder.

Verander jou wagwoord aanlyn

Donderdag, Februarie 25th, 2021

In die verlede was die IT Dienstoonbank die eerste plek wat jy gekontak het as jy jou wagwoord vergeet het (ons weet, dit gebeur met ons ook!) of as jy dit sommer net wil verander. Deesdae kan die Dienstoonbank ongelukkig nie meer wagwoorde verander nie weens sekuriteitsrisikos en baie streng data beskermingswette. (Jy kan hier meer lees oor die universiteit se eie Dataprivaatheidsregulasie)

Ons wil graag personeel en studente aanmoedig om voortaan van die Wagwoord Selfhelp webwerf gebruik te maak. Ons besef dat dit ongerieflik mag wees, maar dis belangrik dat ons hierdie prosedure volg vir beide julle en ons beskerming.

Die Wagwoord Selfhelp webwerf (www.sun.ac.za/password) bied twee opsies: 

  1. Change Password vir gebruikers wat weet wat hulle wagwoord is en dit wil verander.
  2. Reset Password vir gebruikers wat hulle wagwoord vergeet het.

Om die aanlyn Wagwoord Selfhelp funksie te gebruik, is dit belangrik dat jou selfoonnommer of `n alternatiewe e-posadres op Menslike Hulpbronne se rekords is. Daarsonder sal jy nie jou wagwoord kan verander nie. Hierdie inligting kan jy opdateer deur aan te teken op SUN-e-HR via die personeelportaal, http://my.sun.ac.za. of deur jou Menslike Hulpbronne kontakpersoon te vra.

Kies die My Profile skakel en dan Personal Information

Teken aan by SUN-e-HR.

Kies Basic Details – Update, Other, Personal Email Address 

of

Kies  Phone Numbers – Update

Tydens die wagwoord veranderingsproses word ‘n pinkode, bestaande uit 8 syfers, aan die persoon geSMS of met e-pos gestuur is (afhangende van die opsie wat gekies is). Die pinkode moet gebruik word op die wagwoord selfhelp webbladsy voordat ‘n nuwe wagwoord gekies kan word. Sodra ‘n wagwoord verander is, word die persoon per epos en sms daarvan in kennis gestel.

Indien die persoon nie die wagwoord verandering versoek het nie, moet hulle dadelik die IT Dienstoonbank kontak by 021 8084367.

BELANGRIK!

Indien jy tuis werk sal jy ook die volgende instruksies moet volg nadat jy jou wagwoord verander het om te verseker dat jou wagwoord op al jou toestelle en rekeninge gesinkroniseer is. 

 

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.