%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R 12 0 R ] /Count 2 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250717011951+00'00') /ModDate (D:20250717011951+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 5528 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 75.629 521.469 671.105 re f 0.773 0.773 0.773 rg 0.773 0.773 0.773 RG 45.266 746.734 m 566.734 746.734 l 565.984 745.984 l 46.016 745.984 l f 566.734 746.734 m 566.734 75.629 l 565.984 75.629 l 565.984 745.984 l f 45.266 746.734 m 45.266 75.629 l 46.016 75.629 l 46.016 745.984 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(WHATSAPP-VERBLINDERY)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(WhatsApp word deur studente en personeel gebruik as belangrike kommunikasiemiddel. Ongelukkig bied dit aan )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(kuberdiewe nog ? platform om hul aktiwiteite op uit te oefen. )] TJ ET BT 61.016 606.442 Td /F4 9.0 Tf [(WhatsApp kuberstreke kom in verskeie formate voor en is dikwels besonder oortuigend.  Maak seker jy bly oplettend en )] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F4 9.0 Tf [(word nie geflous deur iets wat te goed of te problematies om waar te wees lyk nie. Net omdat ? familielid of vriend vir jou )] TJ ET BT 61.016 584.464 Td /F4 9.0 Tf [(iets aanstuur, beteken nie dis veilig nie.)] TJ ET BT 61.016 564.475 Td /F1 9.0 Tf [(Koepon-truuks)] TJ ET BT 61.016 544.486 Td /F4 9.0 Tf [(Jy kry ? boodskap via Whatsapp van \(wat lyk soos\) een van jou vriende en hy beveel ? aanbod waarop hy afgekom het, )] TJ ET BT 61.016 533.497 Td /F4 9.0 Tf [(aan. Gewoonlik is daar ? skakel in die boodskap wat jou na ? ander webwerf neem en waar jy jou persoonlike inligting )] TJ ET BT 61.016 522.508 Td /F4 9.0 Tf [(invul. Moet nooit op ? skakel kliek waaroor jy nie seker is nie en moet definitief nooit persoonlike inligting gee op ? )] TJ ET BT 61.016 511.519 Td /F4 9.0 Tf [(webwerf wat jy nie ken nie. )] TJ ET BT 61.016 491.530 Td /F1 9.0 Tf [(WhatsApp maak toe)] TJ ET BT 61.016 471.541 Td /F4 9.0 Tf [(Daar is heelwat vals boodskappe wat beweer dat Whatsapp gaan toemaak indien genoeg mense nie ? spesifieke )] TJ ET BT 61.016 460.552 Td /F4 9.0 Tf [(boodskap deel nie. Die boodskappe lyk dikwels heel oortuigend en gebruik die regte woorde en frases vir die konteks, )] TJ ET BT 61.016 449.563 Td /F4 9.0 Tf [(asof dit deur ? direkteur van ? maatskappy of iemand amptelik gestuur is. )] TJ ET BT 61.016 429.574 Td /F4 9.0 Tf [(? Amptelike verslag sal egter nie van kliënte verwag om dit heen en weer te stuur nie. Dit sou deur middel van normale )] TJ ET BT 61.016 418.585 Td /F4 9.0 Tf [(nuuskanale verkondig word of as ? kennisgewing in die toepassing self deur die Whatsapp-span.)] TJ ET BT 61.016 398.596 Td /F1 9.0 Tf [(WhatsApp dreig om jou rekening te sluit)] TJ ET BT 61.016 378.607 Td /F4 9.0 Tf [(Hierdie voorbeeld is soortgelyk aan die vorige een. Dit lyk soos ? amptelike boodskap wat beweer dat jou Whatsapp-)] TJ ET BT 61.016 367.618 Td /F4 9.0 Tf [(rekening gesluit gaan word omdat dit nie aktief gebruik word nie. Dit versoek dat jy die boodskap aanstuur om te bewys )] TJ ET BT 61.016 356.629 Td /F4 9.0 Tf [(dat dit wel gebruik word.)] TJ ET BT 61.016 336.640 Td /F1 9.0 Tf [(WhatsApp dwing jou om te betaal)] TJ ET BT 61.016 316.651 Td /F4 9.0 Tf [(Ook soortgelyk aan die vorige kuberdiefstalpoging. Die enigste verskil is dat jy blykbaar vrygeskeld word van betaling )] TJ ET BT 61.016 305.662 Td /F4 9.0 Tf [(indien jy die boodskap aanstuur na ander persone.)] TJ ET BT 61.016 285.673 Td /F1 9.0 Tf [(WhatsApp Gold of WhatsApp Premium)] TJ ET BT 61.016 265.684 Td /F4 9.0 Tf [(Dié boodskap stel voor dat jy ? spesiale weergawe van Whatsapp, gewoonlik genoem Gold of Premium, koop of aflaai. )] TJ ET BT 61.016 254.695 Td /F4 9.0 Tf [(Blykbaar bied hierdie nuwe weergawes opwindende ekstra kenmerke, soos die vermoeë om meer fotos te stuur, nuwe )] TJ ET BT 61.016 243.706 Td /F4 9.0 Tf [(emojis te gebruik of ekstra sekuriteitsopsies. Ongelukkig is hierdie verbeterde weergawes glad nie veilig nie. Wanneer die )] TJ ET BT 61.016 232.717 Td /F4 9.0 Tf [(toepassing aflaai word, word die foon besmet met )] TJ ET BT 261.608 232.717 Td /F2 9.0 Tf [(malware)] TJ ET BT 295.610 232.717 Td /F4 9.0 Tf [(, wat opsigself meer vals boodskappe genereer op jou onkoste.)] TJ ET BT 61.016 212.728 Td /F1 9.0 Tf [(Whatsapp e-posse )] TJ ET BT 61.016 192.739 Td /F4 9.0 Tf [(Gemorspos e-posse is erg genoeg, maar saam met Whatsapp raak dit onbeheerbaar. Daar is ? verskeidenheid )] TJ ET BT 61.016 181.750 Td /F4 9.0 Tf [(kuberdiefstalpogings daar buite wat e-posse uitstuur wat soos Whatsapp-kennisgewings lyk – gewoonlik ? kennisgewing )] TJ ET BT 61.016 170.761 Td /F4 9.0 Tf [(van ? verlore oproep of stempos. Maar wanneer jy daarop kliek, word jy oortuig dat jou inligting, wagwoord, ens. moet )] TJ ET BT 61.016 159.772 Td /F4 9.0 Tf [(verklap.)] TJ ET BT 61.016 139.783 Td /F4 9.0 Tf [(Moet nooit op ? e-pos van ? twyfelagtige sender kliek nie. Whatsapp stuur nie e-posse oor verlore oproepe of stempos )] TJ ET BT 61.016 128.794 Td /F4 9.0 Tf [(nie. )] TJ ET BT 61.016 108.805 Td /F1 9.0 Tf [(Onegte WhatsApp afloer-toepassings)] TJ ET BT 61.016 88.816 Td /F4 9.0 Tf [(Whatsapp gebruik )] TJ ET BT 136.049 88.816 Td /F2 9.0 Tf [(end-to-end )] TJ ET BT 182.075 88.816 Td /F4 9.0 Tf [(enkripsie en gevolglik is dit nie moontlik om iemand anders se boodskappe te lees nie. )] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 14 0 R ] /Contents 13 0 R >> endobj 13 0 obj << /Length 1999 >> stream 0.153 0.153 0.153 rg 0.773 0.773 0.773 RG 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 556.855 521.469 201.129 re f 0.773 0.773 0.773 rg 45.266 556.855 m 566.734 556.855 l 565.984 557.605 l 46.016 557.605 l f 566.734 757.984 m 566.734 556.855 l 565.984 557.605 l 565.984 757.984 l f 45.266 757.984 m 45.266 556.855 l 46.016 557.605 l 46.016 757.984 l f 61.016 572.605 m 550.984 572.605 l 550.984 573.355 l 61.016 573.355 l f 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 749.193 Td /F4 9.0 Tf [(Boodskappe kan slegs gelees word deur die fone wat dit stuur en ontvang.)] TJ ET BT 61.016 729.204 Td /F4 9.0 Tf [(Hierdie pogings moedig jou aan om iets af te laai wat nie bestaan of moontlik is nie. Jy betaal eintlik vir )] TJ ET BT 471.695 729.204 Td /F2 9.0 Tf [(malware)] TJ ET BT 505.697 729.204 Td /F4 9.0 Tf [( wat jou )] TJ ET BT 61.016 718.215 Td /F4 9.0 Tf [(eie boodskappe lees wanneer jy dit op jou foon laai.)] TJ ET BT 61.016 698.226 Td /F4 9.0 Tf [(Laastens -)] TJ ET BT 61.016 678.237 Td /F4 9.0 Tf [(Hopelik het jy reeds die verstelling verander wat jou Whatsapp-details \(telefoonnommer, naam, ens.\) met Facebook deel )] TJ ET BT 61.016 667.248 Td /F4 9.0 Tf [(en sal Facebook nie jou Whatsapp-rekening toeganklik maar vir 13 miljoen Facebook-gebruikers nie. )] TJ ET BT 61.016 647.259 Td /F4 9.0 Tf [(Meer inligting oor dié kontroversiële beleidsverandering deur Whatsapp kan op die volgende bladsy gelees word:  )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 61.016 636.270 Td /F4 9.0 Tf [(http://www.mirror.co.uk/tech/you-can-stop-whatsapp-sharing-8893949)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 61.016 635.119 m 339.116 635.119 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 419.458 616.281 Td /F4 9.0 Tf [([ARTICLE DEUR DAVID WILES])] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 597.792 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Toepassings,Kommunikasie | Tagged:Malware,Kuberstrikroof,Sekuriteit,Gemorspos,Whatsapp | With 0 )] TJ ET BT 61.016 586.803 Td /F2 9.0 Tf [(comments)] TJ ET endstream endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 61.0157 635.4376 339.1157 644.5951 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.mirror.co.uk/tech/you-can-stop-whatsapp-sharing-8893949) >> endobj xref 0 16 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000312 00000 n 0000000341 00000 n 0000000479 00000 n 0000000542 00000 n 0000006122 00000 n 0000006234 00000 n 0000006349 00000 n 0000006469 00000 n 0000006577 00000 n 0000006661 00000 n 0000008713 00000 n 0000008840 00000 n trailer << /Size 16 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 8958 %%EOF malware « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

malware

Tyd vir jou rekenaar se kuber-inenting!

Vrydag, November 9th, 2012

Elke jaar gaan jy dokter toe om `n griepinspuiting te kry. Jy moet jaarliks gaan omdat die virus verander en nuwe mutasies ontwikkel. Rekenaarvirusse werk presies dieselfde!

Hier is `n paar handige idees om seker te maak dat die proses so pynloos moontlik verloop. Maar eers vir die belangrikste en mees voor-die-hand-liggendste deel  –

  • Gebruik Anti-virus sagteware – Dis noodsaaklik dat al jou rekenaars een of ander vorm van anti-virus sagteware installeer het. Die sagteware sal alle programme op die rekenaar, leêrs, sowel as e-posse nagaan vir potensiële virusse. Indien die program `n virus ontdek in `n program wat jy besig is om te gebruik, sal dit onmiddellik jou toegang daarheen blok om te voorkom dat die virus versprei.

Vir `n lys van aanlyn, sowel as losstaande anti-virus programme, kyk gerus hier.

  • Dateer jou Anti-virus sagteware op  –  Jou anti-virus sagteware is heeltemal nutteloos as jy dit nie gereeld opdateer en sekermaak dat die nuutste weergawes gelaai en op datum is nie. As jy nie die sagteware opdateer nie, sal dit nie weet van die nuutste virusse, wurms en trojaanse bedreigings wat op gereelde basis in die kuberwêreld vrygestel word nie. As `n nuwe infeksie dus te voorskyn kom, sal die sagteware nie weet dat dit kwaadwillig is nie en jou nie waarsku wanneer dit op jou rekenaar installeer en dit besmet nie.
     
    Dit is dus nodig dat jy ten minste eenmaal `n week jou anti-virus sagteware opdateer (selfs meer as jy verkies) sodat jy beskerm is teen die nuutste bedreigings.  As jy gelukkig is, sal jou anti-virus produk self outomaties opdateer vanaf die internet, maar dis nie wys om dit net blindelings te vertrou nie. Maak eerder self seker dat jou sagteware op datum is. Baie van die gevaarliker virusse en “trojans” kan selfs jou anti-virus sagteware se opdateringsfunksie deaktiveer.
     
  • Installeer `n Anti-Spyware program – Net soos dit nodig is dat jy `n anti-virus program installeer, is dit ook nodig om `n anti-“spyware” program te installeer.
    Hierdie tipe programme word gebruik om jou rekenaar te beskerm teen “spyware”, “dialers”, sagteware wat jou webblaaier oorneem, sowel as enige ander kwaadaardige sagteware.
     
    Die vier aanbevole programme is SuperAnti-Spyware, Spybot – Search and Destroy, Lavasoft se Ad-Aware, en Windows Defender. Tutoriale vir sommige van hierdie programme kan hier onder gevind word:

Hoe om Spybot te gebruik – Search & Destroy vir die verwydering van Spyware , Malware, en Hijackers

 Hoe om Ad-aware te gebruik om Spyware, Malware, & Hijackers van jou rekenaar te verwyder

  • Kommersiële Spyware verwydering- en beskermingsprogramme – As jy meer gemaklik is met `n kommersiële Spyware verwyderingsprogram, gebruik WebRoot se Spysweeper of Lavasoft se  Ad-Aware Professional. Beide is goeie produkte wat waardige toevoegings is tot die arsenaal vir die beskerming van jou rekenaar. (Spysweeper-inligting)
  • Loop af en toe aanlyn `n virusskandering – Ongelukkig is nie alle anti-virusprogramme ewe goed nie. Elke program mag ander infeksies optel wat die ander moontlik nie kan nie. Daarom is dit wenslik dat jy sporadies ook gratis aanlyn anti-virus skandeerders gebruik om seker te maak jou rekenaar is nie besmet met iets wat jou eie anti-virus sagteware nie kan optel nie.  Die drie handigste programme hiervoor is:

Gebruik so elke twee weke een of albei hierdie programme om te sien of jou anti-virus sagteware iets gemis het. Jy sal nie spyt wees nie!

ARTIKEL deur David Wiles, GERGA

Vir gereelde nuus oor die nuutste spam, malware en ransomware, kyk gerus op ons blog.

(English) Scam: Cancellation Of Debit Order (Absa)

Maandag, Oktober 29th, 2012

Wat is “ransomware”?

Vrydag, Oktober 12th, 2012

Die term ransomware  sal enige mens laat kopkrap. Hoe kan sagteware `n rekenaar gyselaar hou? Of raak tegnologie deesdae so slim dat dit alles kan oorneem?

Die beskrywing is egter nie so vergesog  nie. Ransomware is inderwaarheid deel van `n groep kwaadwillige rekenaarsagteware genaamd malware,  wat op onderduimse wyses op jou rekenaar beland en geld of data van jou eis. So `n program kan installeer word deur middel van `n e-pos aanhangsel, `n besmette program of `n kwaadwillige, onveilige webwerf. “Ransomware” staan ook bekend as acryptovirus, cryptotrojan of cryptoworm.

Die sagteware ontvoer as’t ware jou data deur dit te enkripteer, beperk toegang tot jou rekenaar en vertoon vervolgens `n boodskap om jou so ver te kry om geld te betaal om weer toegang daartoe te kry. Die enigste manier hoe jy weer jou data en rekenaar kan gebruik, is deur middel van `n enkripsie sleutel wat natuurlik net verskaf kan word teen `n fooi en deur die eienaar van die sagteware wat in die eerste plek jou rekenaar oorgeneem het.

`n Meer onlangse weergawe van die sagteware laat nie vir die gebruiker weet dat dit geinstalleer is op sy rekenaar nie, maar vertrou op jou om inligting oor jou “probleem” te gaan soek op die internet en dan sagteware op geldige internetwebwerwe te koop om dit op te los. Laasgenoemde word natuurlik verkoop deur dieselfde persoon wat die oorspronklike ransomware ook geskryf het.

Ransomware is nie `n nuwe verskynsel nie. In 1996 het sekuriteitsdeskundiges by Columbia Universiteit  en IBM reeds `n verhandeling genaamd “Cryptovirology: Extortion-Based Security Threats and Countermeasures,” geskryf wat die  sagteware duidelik omskryf. Besighede was egter in die verlede die grootste teikens.

In Maart 2006 is ransomware met die naam Crypzip of Zippo gestuur aan `n groep internetgebruikers. Diegene wat die program ontvang het, het ook `n e-pos onvang met `n losprys nota wat $300 eis as hulle hul data ontsluit wil hê.

Gelukkig beskik die meeste antivirus verskaffers se programme oor maniere om die bekende weergawes van randomware te blok. Niks is egter 100% veilig nie. Om te verseker jy beland nie in hierdie netelige situasie nie, rugsteun gereeld jou data, wees versigtig as jy op die internet is en moenie e-pos aanhangsels van onbekende bronne oopmaak nie.

Meer inligting oor die nuutste ransomware wat Skype gebruikers teiken.

SOURCE: Wikipedia, Microsoft en Techtarget.

Nuwe “malware” veroorsaak ontwrigting

Dinsdag, Oktober 9th, 2012

Enkele nuwe gevalle waar “malware” rekenaars besmet, word tans op kampus ervaar.

Indien `n venstertjie van `n onbekende bron skielik verskyn en waarsku teen `n virus, moet liefs nie daarop kliek of dit selfs skuif nieDie close-knoppie, sowel as enige poging om dit rond te skuif op jou skerm, aktiveer die malware. Dit kan wel met Task manager toegemaak word.

IT Dienstoonbank: 021 808 4367

Slagoffer van strikrowery?

Vrydag, Mei 11th, 2012

Die oomblik wanneer jy aanlyn is, loop jy sekere risikos. Dit klink miskien oordrewe, maar ons is geneig om te vergeet hoe blootgestel en watter maklike teikens ons is vir kuberkriminele as ons nie bedag is op ons aanlynveiligheid nie.

As `n internetgebruiker stel jy jou daagliks bloot aan kwaadaardige sagteware en die moontlikheid van datadiefstal. Dit sluit kuberstrikroof (“phishing”) in. Hierdie tipe elektroniese rooftogte gebruik skelm e-posse en webwerwe wat wettig lyk, maar eintlik so opgestel is om gebruikers te mislei sodat hulle persoonlike en finansiële inligting onthul. Kuberkriminele gebruik dan die data om, onder andere, toegang te kry tot aanlynrekeninge  (insluitende bankrekeninge) of die persoon se identiteit oor te neem.

Volgens die plaaslike Stellenbosch ABSA-tak is daar steeds Stellenbosch Universiteit personeel wat  in die slaggat val en slagoffers word van kuberkriminele deur op “phishing” e-posse te kliek. Om seker te maak jy word nie een van hulle nie, lees meer oor “phishing” op IT se selfhelp wiki.

BRON: www.cnet.com

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.