%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250714191212+00'00') /ModDate (D:20250714191212+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 2558 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 421.115 521.469 325.619 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 421.490 520.719 324.869 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 436.865 m 550.984 436.865 l 550.984 437.615 l 61.016 437.615 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(TOEGANG TOT SUNLEARN EN ANDER STELSELS)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(March 12,2018)] TJ ET BT 165.578 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 180.086 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Gedurende die afgelope naweek het enkele stelsels gefaal. IT-personeel is Saterdag uitgeroep om na die probleme om te )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(sien. Die ernstigste probleme het die volgende ingesluit:)] TJ ET BT 61.016 606.442 Td /F4 9.0 Tf [(• Geen toegang na SUNLearn \(weens aantekenprobleme\), opgelos)] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F4 9.0 Tf [(• Geen toegang na die eksamenlokaal-toepassing op my.sun.ac.za, opgelos)] TJ ET BT 61.016 584.464 Td /F4 9.0 Tf [(• Sun-e-HR aantekenprobleme, opgelos)] TJ ET BT 61.016 564.475 Td /F4 9.0 Tf [(Die stelselsaantekenfoute het ook Saterdagoggend ? impak gehad op ander stelsels. Hierdie foute het hoofsaaklik )] TJ ET BT 61.016 553.486 Td /F4 9.0 Tf [(toegang van buite die Universiteitskampus beïnvloed.)] TJ ET BT 61.016 533.497 Td /F4 9.0 Tf [(Die probleem met toegang tot SUNLearn was ? ernstige bekommernis vir studente wat besig was om voor te berei vir )] TJ ET BT 61.016 522.508 Td /F4 9.0 Tf [(eksamens en kon eers teen Sondagmiddag opgelos word. Hoewel die probleem nou opgelos is, is ? tydelike oplossing vir )] TJ ET BT 61.016 511.519 Td /F4 9.0 Tf [(die probleem met die eksamenlokaaltoepassing gevind — ? lys met die eksamenlokale is op SUNLearn as kennisgewing )] TJ ET BT 61.016 500.530 Td /F4 9.0 Tf [(geplaas.)] TJ ET BT 61.016 480.541 Td /F4 9.0 Tf [(IT vra om verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is deur die stelsels wat gefaal het. Vir enige navrae kontak asb. die )] TJ ET BT 61.016 469.552 Td /F4 9.0 Tf [(IT Dienstoonbank by 021 808 4367 of )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 213.611 469.552 Td /F4 9.0 Tf [(meld ? versoek aan op die ICT Partner Portal.)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 213.611 468.401 m 396.689 468.401 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 451.063 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Konnektiwiteit | Tagged:Sunlearn | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 213.6107 468.7192 396.6887 477.8767 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://servicedesk.sun.ac.za) >> endobj xref 0 14 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000554 00000 n 0000003164 00000 n 0000003276 00000 n 0000003391 00000 n 0000003511 00000 n 0000003619 00000 n 0000003747 00000 n trailer << /Size 14 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 3828 %%EOF sunlearn « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

sunlearn

(English) SUNLearn support for students

Donderdag, April 1st, 2021

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

Toegang tot SUNLearn en ander stelsels

Maandag, Desember 3rd, 2018

Gedurende die afgelope naweek het enkele stelsels gefaal. IT-personeel is Saterdag uitgeroep om na die probleme om te sien. Die ernstigste probleme het die volgende ingesluit:

• Geen toegang na SUNLearn (weens aantekenprobleme), opgelos
• Geen toegang na die eksamenlokaal-toepassing op my.sun.ac.za, opgelos
• Sun-e-HR aantekenprobleme, opgelos

Die stelselsaantekenfoute het ook Saterdagoggend ʼn impak gehad op ander stelsels. Hierdie foute het hoofsaaklik toegang van buite die Universiteitskampus beïnvloed.

Die probleem met toegang tot SUNLearn was ʼn ernstige bekommernis vir studente wat besig was om voor te berei vir eksamens en kon eers teen Sondagmiddag opgelos word. Hoewel die probleem nou opgelos is, is ʼn tydelike oplossing vir die probleem met die eksamenlokaaltoepassing gevind — ʼn lys met die eksamenlokale is op SUNLearn as kennisgewing geplaas.

IT vra om verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is deur die stelsels wat gefaal het. Vir enige navrae kontak asb. die IT Dienstoonbank by 021 808 4367 of meld ʼn versoek aan op die ICT Partner Portal.

SUNLearn mobiele toepassing nou beskikbaar

Woensdag, April 26th, 2017

Informasietegnologie het sopas `n nuwe SUNLearn mobiele toepassing ontwikkel en dit kan nou afgelaai word. Die toepassing is beskikbaar vir Android-, sowel as iOS-toestelle. Jy kan dit ook aflaai deur die QR-kode aan die regterkant te skandeer met jou foon.  

SUNLearn is Universiteit Stellenbosch se kragtige, oopbron platform vir gemengde leer en onderrig.  Die stelsel is maklik om te leer en kan deur beide personeel en studente gebruik word. `n Volledige gebruikersgids is ook beskikbaar. 

Die SUNLearn mobiele toepassing kan gebruik word om:

– die inhoud van jou kursusse na te gaan, selfs wanneer jy nie aanlyn is nie, 
– intydse kennisgewings van boodskappe of gebeure te ontvang,
– vinnig ander persone in jou kursusgroep op te spoor en te kontak,
– grafika, oudio, video en ander leêrs op te laai vanaf jou mobiele toestel,
– jou kursuspunte te sien, ens.

Volledige funksies kan hier gesien word.

Studente wat die stelsel vir die eerste keer gebruik, sal by die Student training skakel verskeie hulpbronne, videos en selfhelpgidse vind. Onthou dat die SUNLearn mobiele toepassing jou nie enige data gaan kos as jy op kampus d.m.v. Maties WiFi of die netwerk daarop aanteken nie. Jy het dus ook nie nodig om Inetkey oop te maak nie. 

Die SUNLearn ondersteuningspan kan bereik word by learn@sun.ac.za of 021-808 2222.

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.