%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250715031429+00'00') /ModDate (D:20250715031429+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R 16 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 3909 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 319.181 521.469 427.553 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 319.556 520.719 426.803 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 334.931 m 550.984 334.931 l 550.984 335.681 l 61.016 335.681 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(AANLYN EXCEL OPLEIDING NOU BESKIKBAAR)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(As jy jou Excel-vaardighede wil opskerp het ons net die oplossing vir jou.)] TJ ET BT 61.016 617.431 Td /F4 9.0 Tf [(Jy kan nou ? aanlyn Excel-kursus volg wat al die Microsoft Office Excel 2019 inhoud dek wat jy nodig het om )] TJ ET BT 61.016 606.442 Td /F4 9.0 Tf [(internasionaal gesertifiseer te wees. Dit sal kursusgangers ook help om hulleself te orienteer binne die Office 2019 en 365-)] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F4 9.0 Tf [(omgewing. )] TJ ET BT 61.016 575.464 Td /F4 9.0 Tf [(Die kursus vind plaas oor vier dae en daar is vaste opleidingsperiodes waaruit jy kan kies. )] TJ ET BT 421.160 575.464 Td /F1 9.0 Tf [(Die volgende sessie vind 24 )] TJ ET BT 61.016 564.475 Td /F1 9.0 Tf [(tot 27 Augustus plaas.)] TJ ET BT 61.016 544.486 Td /F4 9.0 Tf [(Die enigste vereistes is dat jy rekenaargeletterd is en oor ? tafel- of skootrekenaar, Office365 en ? internetverbinding )] TJ ET BT 61.016 533.497 Td /F4 9.0 Tf [(beskik. )] TJ ET BT 61.016 513.508 Td /F4 9.0 Tf [(Om in te skryf vir die kursus, kan jy registreer op SUN-e-HR. Navigeer na )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 355.091 513.508 Td /F4 9.0 Tf [(my.sun.ac.za)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 355.091 512.357 m 408.110 512.357 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 408.110 513.508 Td /F4 9.0 Tf [(, kliek op die )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 460.634 513.508 Td /F4 9.0 Tf [(my.sun.ac.za)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 460.634 512.357 m 513.653 512.357 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 513.653 513.508 Td /F4 9.0 Tf [( oortjie )] TJ ET BT 61.016 502.519 Td /F4 9.0 Tf [(en teken aan met jou sun-rekeningdetails. Nadat jy aangeteken het, gaan na )] TJ ET BT 368.195 502.519 Td /F2 9.0 Tf [(Training and development-> Learner Home-)] TJ ET BT 61.016 491.530 Td /F2 9.0 Tf [(>Information Technology)] TJ ET BT 160.313 491.530 Td /F4 9.0 Tf [( en die opsie vir die Excel-kursus sal sigbaar wees.)] TJ ET BT 61.016 471.541 Td /F4 9.0 Tf [(Sodra jy geregistreer is sal StellieTech, die maatskappy verantwoordelik vir die opleiding, jou kontak. Hulle instrukteurs sal )] TJ ET BT 61.016 460.552 Td /F4 9.0 Tf [(saam met jou jou vordering met die opleiding monitor, jou bystaan en sekermaak dat jy op die regte spoor bly met die )] TJ ET BT 61.016 449.563 Td /F4 9.0 Tf [(program.)] TJ ET BT 61.016 429.574 Td /F4 9.0 Tf [(Die opleidingmateriaal wat gedek word, is presies dieselfde materiaal wat gedek word in StellieTech opleidingsentrums. Al )] TJ ET BT 61.016 418.585 Td /F4 9.0 Tf [(hierdie sentrums voldoen aan globale industriestandaarde en internasionaal geakkrediteerde sertifisering.)] TJ ET BT 61.016 398.596 Td /F4 9.0 Tf [(Op die platform sal jy julle pre-toetse vind, opleidingsvideo's, oefen-simulasies, post-toetse en aflaaibare werkboeke. Al )] TJ ET BT 61.016 387.607 Td /F4 9.0 Tf [(die inligting is duidelik uiteengesit op die platform en baie gebruikersvriendelik. )] TJ ET BT 61.016 367.618 Td /F4 9.0 Tf [(Meer gedetailleerde inligting oor die )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 206.078 367.618 Td /F4 9.0 Tf [(Excel-kursus.)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 206.078 366.467 m 260.087 366.467 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 349.129 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Nuus,Kennisgewings,Opleiding | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 355.0907 512.6752 408.1097 521.8327 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://my.sun.ac.za) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 460.6337 512.6752 513.6527 521.8327 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://my.sun.ac.za) >> endobj 16 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 17 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 206.0777 366.7852 260.0867 375.9427 ] >> endobj 17 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://blogs.sun.ac.za/it/files/2020/06/Excel-course.pdf) >> endobj xref 0 18 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000568 00000 n 0000004529 00000 n 0000004641 00000 n 0000004756 00000 n 0000004876 00000 n 0000004984 00000 n 0000005112 00000 n 0000005183 00000 n 0000005311 00000 n 0000005382 00000 n 0000005510 00000 n trailer << /Size 18 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 5618 %%EOF Opleiding « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Opleiding

3-dag aanlyn Excel-opleiding

Maandag, Mei 3rd, 2021

Weens COVID-regulasies word opleiding steeds aanlyn aangebied met behulp van ons opleidingsvennoot Stellietech.

The following course dates are available on Sun-e-hr for staff members to enrol.

10-12 Mei 2021
17-19 Mei 2021
5-7 Junie 2021
7-9 Junie 2021
2-4 Augustus 2021

As jy dit graag wil bywoon, doen asseblief aansoek op die Sun-HR stelsel deur die stappe onder te volg:

>employee self-service
     >>training and development
             >>>learner home
                     >>>>Information Technology
                                >>>>>Online Excel course

KURSUSRAAMWERK:

Import Data and Navigate workbooks

  • Import Data from Text Files
  • Import Data from CSV Files
  • Search for Data
  • Navigate to workbook Elements

Format worksheets and workbooks

  • Modify Page Setup
  • Adjust Row Height and Column Width.
  • Customise Headers and Footers

Customise Options and Views

  • Customise the Quick Access Toolbar
  • Explore Workbook Views
  • Freeze Rows and Columns
  • Change Window View
  • Modify Basic Workbook Properties
  • Display Formulas

Configure Content for Collaboration.

  • Set a Print Area
  • Save in Alternative File Formats
  • Configure Print Settings
  • Inspect Workbook for Issues.

Manipulate Data in Worksheets

  • Use Special Paste Options
  • Use Autofill to Fill Cells
  • Insert and Delete Rows and Columns
  • Insert and Delete Cells

Format Cells and Ranges

  • Merge and Unmerge Cells
  • Alignment, Orientation, and Indentation
  • Use the Format Painter
  • Wrap Text Within Cells
  • Apply Number Formats

(English) Error reporting FAQs

Woensdag, Oktober 7th, 2020

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

Aanlyn Excel opleiding nou beskikbaar

Maandag, Junie 15th, 2020

As jy jou Excel-vaardighede wil opskerp het ons net die oplossing vir jou.

Jy kan nou ʼn aanlyn Excel-kursus volg wat al die Microsoft Office Excel 2019 inhoud dek wat jy nodig het om internasionaal gesertifiseer te wees. Dit sal kursusgangers ook help om hulleself te orienteer binne die Office 2019 en 365-omgewing. 

Die kursus vind plaas oor vier dae en daar is vaste opleidingsperiodes waaruit jy kan kies. Die volgende sessie vind 24 tot 27 Augustus plaas.

Die enigste vereistes is dat jy rekenaargeletterd is en oor ʼn tafel- of skootrekenaar, Office365 en ʼn internetverbinding beskik. 

Om in te skryf vir die kursus, kan jy registreer op SUN-e-HR. Navigeer na my.sun.ac.za, kliek op die my.sun.ac.za oortjie en teken aan met jou sun-rekeningdetails. Nadat jy aangeteken het, gaan na Training and development-> Learner Home->Information Technology en die opsie vir die Excel-kursus sal sigbaar wees.

Sodra jy geregistreer is sal StellieTech, die maatskappy verantwoordelik vir die opleiding, jou kontak. Hulle instrukteurs sal saam met jou jou vordering met die opleiding monitor, jou bystaan en sekermaak dat jy op die regte spoor bly met die program.

Die opleidingmateriaal wat gedek word, is presies dieselfde materiaal wat gedek word in StellieTech opleidingsentrums. Al hierdie sentrums voldoen aan globale industriestandaarde en internasionaal geakkrediteerde sertifisering.

Op die platform sal jy julle pre-toetse vind, opleidingsvideo’s, oefen-simulasies, post-toetse en aflaaibare werkboeke. Al die inligting is duidelik uiteengesit op die platform en baie gebruikersvriendelik. 

Meer gedetailleerde inligting oor die Excel-kursus.

Aanlyn opname-funksionaliteit vir US-personeel en studente

Dinsdag, Mei 12th, 2020

 

Die webgebaseerde e-Opname diens (SUNSurveys) is beskikbaar om akademiese personeel en studente aan Stellenbosch Universiteit te ondersteun in die gebruik van opnames vir akademiese navorsing. SUNsurveys word ook gereeld gebruik om die opinies van personeel deur middel van `n stemproses en diensverskaffingsopnames te peil.

Informasietegnologie gebruik Checkbox as platform vir ons opnames. Checkbox is `n intuïtiewe hulpmiddel waarmee opnames geskep kan word en wat terselfdertyd intydse verslaggewing bied, sowel as die geleentheid  vir pasgemaakte opnames.

Om te registreer vir die gebruik van Checkbox en amptelike Universiteit Stellenbosch opnames uit te stuur, kan jy aanlyn aansoek doen. Verdere inligting is beskikbaar op ons Dienskatalogus.

Sodra jy geregistreer is, sal deurlopende ondersteuning beskikbaar wees om jou te help om jou opname op te stel. Opleiding is ook beskikbaar indien nodig. Daarbenewens het Checkbox gedetaileerde selfhelpgidse wat jou sal kan help met enige moontlike probleem wat jy teëkom. 

Neem kennis dat enige opnames vir navorsingsdoeleides eers institusionele toestemming moet bekom. Volledige inligting is op Inligtingsoorsigbestuur se webwerf beskikbaar.

Vir enige verdere navrae, teken asb. `n versoek aan op ons ICT Partner Portal.

Gratis digitale geletterdheidsopleiding

Dinsdag, Oktober 1st, 2019

Ons opleidingdiensverskaffer, StellieTech, bied tans ’n 3-dag Digitale Geletterdheidskursus aan. Die kursus is gratis vir US-personeel, maar sitplekke is beperk, so jy moet spring as jy belangstel. (sien onder vir meer detail oor inhoud, vereistes, ens,)

Die kursus is gratis vir US-personeel, maar sitplekke is beperk, so jy moet spring as jy belangstel.

Om te registreer, gaan na Sun e hr-> SUN Employee Self service-> Training and Development-> Learner Home-> Information Technology en die kursus sal daar gelys wees.

 


 

Tydsduur: 3 dae

Aanbevole vereistes: Basiese rekenaarvaardighede

Bewys van opleiding: StellieTech Voltooiingsertifikaat

Eksaminering: Gegradeerde pre- en -post bepalings tussen lesse.

Oorsig: Hierdie kursus poog om leerders toe te rus met die kennis en waardering vir die besigheidsomgewing en om hulle te bemagtig om doeltreffend en effektief in die kantoor op te tree.

Kursusdoelwitte:

·         Verkry insig t.o.v. die internet en hoe om hierdie vaardighede in die werkplek te gebruik. 

·         Leer om ’n effektiewe assistent te wees deur tegnologie te gebruik om produktiwiteit te verbeter. 

·         Rekenaaropleiding en basiese take is nodig om gesertifiseer te word as ’n rekenaargebruiker.

Kursusoorsig

Sessie 1: Werk met die Internet

  • Internet
  • Navigasie en mediageletterdheid
  • Webblaaier-funksionaliteit
  • Regte en gebruik
  • E-pos kliënte
  • Kalenders
  • Kommunikasiemetodes
  • Digitale burgerskap

Session 2: Fundamentele aspekte

  • Appararatuur
  • Basiese Internet
  • Mobiele toestelle
  • Programmatuur-argitektuur
  • Lêer en -programmatuurbestuur
  • Foutbepaling
 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.