Monthly Archives: August 2011

JURIDIESE VERENIGING 2011 / 2012

Die nuwe lede van die Juridiese Vereniging is in Augustus 2011 aangewys. Voor van links: Stefanie Grosche (Onder Voorsitter), Demi Cyster (Bemarking), Tosca Ferndale (Openbare Skakelwese) Agter van links: JJ Arries (Studenteverryking), Maurice Ellis (Sosiaal), Eckhardt de Kock (Akademiese Belangeraad), Handrie Calitz (Tesourier), Shomane Mathiba (Voorsitter)