Monthly Archives: April 2012

Boekbekendstelling: Essays in Honour of CG van der Merwe

By ‘n geleentheid wat op Donderdag 19 April 2012 in die Ou Hoofgebou aangebied is (voorafgegaan deur ‘n akademiese colloquium), is ‘n bundel opstelle aan prof CG (Cornie) van der Merwe oorhandig.  Die oogmerk met die boek is om prof Van der Merwe te vereer vir sy merkwaardige loopbaan van meer as 40 jaar in…

Besoek van Prof Thomas Moellers van Universität Augsburg

Op uitnodiging van die Departement Handelsreg het Professor Thomas Moellers van die Universiteit Augsburg in Duitsland die Fakulteit Regsgeleerdheid van 26-28 Maart besoek. Prof Moellers is ‘n kundige op die gebied van Europese Handelsreg en het ‘n werkswinkel oor Europese Maatskappyreg aangebied, asook lesings oor onder andere bankreg en die Lehman Brothers-saak en probleme met…