Besoek van Prof Thomas Moellers van Universität Augsburg

Op uitnodiging van die Departement Handelsreg het Professor Thomas Moellers van die Universiteit Augsburg in Duitsland die Fakulteit Regsgeleerdheid van 26-28 Maart besoek. Prof Moellers is ‘n kundige op die gebied van Europese Handelsreg en het ‘n werkswinkel oor Europese Maatskappyreg aangebied, asook lesings oor onder andere bankreg en die Lehman Brothers-saak en probleme met die regulering van kredietgraderings-agentskappe.

Sorry, comments are closed for this post.