Monthly Archives: September 2013

Boekbekendstelling / Book Launch

‘n Man van Beginsel – Die Lewe en Nalatenskap van JC de Wet Onder redaksie van Jacques du Plessis en Gerhard Lubbe JC de Wet staan bekend as een van die grootste Suid-Afrikaanse juriste.  By geleentheid van die honderdjarige herdenking van sy geboorte poog hierdie versameling bydraes deur prominente lede van die regbank en vooraanstaande…