Kontak ons | Contact us
|
||
Crozierstraat 18-24 Stellenbosch Tel: +27 (0)21 808 3600 Faks: +27 (0)21 887 6270 E-pos: rhkadmin@sun.ac.za |
18-24 Crozier Street Stellenbosch Tel: +27 (0)21 808 3600 Fax: +27 (0)21 887 6270 Email: rhkadmin@sun.ac.za |
|
Wie ons is | Who we are
Tsavo Raath Theo Opperman Itumeleng Mashego Elandré van der Gryp Abulele Mkhize Stephanie O’Reilly
Magda Esau (Assistent | Assistant) Priscilla Khoaeane (Ontvangs | Reception) |
||
Wat ons doenDie Suid-Afrikaanse regsstelsel kan slegs doeltreffend wees as dit toeganklik is tot en geloofwaardig is in die oë van die gewone mens. Die Regskliniek, geleë te Crozierstraat 18-24, Stellenbosch, funksioneer as ‘n volwaardige prokureurskantoor, wat gratis regsdienste bied aan behoeftiges, terwyl daar terselfdertyd opleiding verskaf word aan finalejaarstudente en kandidaatprokureurs. Die prokureurs en kandidaat-prokureurs verskyn in landdroshowe in ‘n wye area in die Boland. Die Kliniek koester ook ‘n kultuur van burgerlike verantwoordelik deur die aanbieding van werkswinkels oor uitsetting, skuldverligting en gesinsgeweld. Verder voorsien die Regspkliniek ondersteuningsdienste aan die Ceres en Worcester advieskantore. Behoeftiges word van ‘n verskeidenheid regsdienste voorsien soos egskeidings, kontraktuele aangeleenthede, familieregskwessies en skuldverligting. ‘n Hoofspesialisasiegebied van die Regskliniek is plaasuitsettings, tans een van die belangrikste regskwessies in die Boland-platteland. Verblyfsreg van werkers op plase hang hoofsaaklik af van dienskontrakte. Swak werksverhoudings lei dikwels tot ontslag, gevolg deur aansoeke om uitsetting. Uitsettings en gevolglike dakloosheid bedreig die menseregte van plaaswerkers en hul kinders – hul word swerwelinge met min hoop om weer wonings te vind en hul familielewe te hervat. Die volhoubaarheid van die bogenoemde dienste is afhanklik van befondsers vir wie die bevordering van menseregte deur toegang tot geregtigheid belangrik is. |
What we doThe South African legal system can only be effective if it is accessible and credible in the eyes of the ordinary citizen. The Law Clinic is ideally situated to extend access to justice to the poorest of the poor. The Law Clinic, situated at 18-24 Crozier street, Stellenbosch, operates as a fully-fledged attorneys’ office, delivering free legal services to the indigent, whilst at the same time training final year law students and candidate-attorneys in the practical application of the law. The attorneys and candidate attorneys appear in magistrate’s courts in a wide area in the Boland. The Clinic also nurtures a culture of civil responsibility holding workshops on evictions, debt relief and family violence. The Clinic also provides back-up legal services to the Ceres and Worcester advice offices. Indigent people are assisted by staff of the law clinic with a wide variety of civil matters like divorce matters, drafting of contracts, family law and debt relief, to name but a few. The Law Clinic has a specialized focus on farm evictions, currently one of the most important legal issues in the Boland region. Right of residence of farm workers on the farms is solely dependent on employment contracts. Bad labour relations often result in dismissals, followed by eviction applications. Evictions and consequent homelessness are a real threat to the human rights of farm labourers and their children they become outcasts with little hope of finding homes and protecting their family life. The sustainability of the above mentioned services is highly dependent on the generosity of funders for whom the promoting of human rights values through access to justice are important. |