The Council on Higher Education (CHE) informed Stellenbosch University on Tuesday 10 November that it has decided to keep the status of our LLB’s accreditation ‘conditional accreditation’. Although they are satisfied with our improvement plan relating to student diversity they requested additional information about the SU language policy with specific reference to the diversity profiles of our students and staff. The CHE also requested further information regarding clear targets for improving our staff demographics. The Faculty is committed to improving the demographic representativeness of our staff and is pursuing all viable avenues to do so. We will engage with the CHE to ascertain which additional information they require and will submit a further improvement plan in due course.
Die Raad op Hoër Onderwys (RHO) het Stellenbosch Universiteit op Dinsdag 10 November meegedeel dat hulle besluit het om die status van ons LLB se akkreditasie ‘voorwaardelike akkreditasie’ te hou. Alhoewel die RHO tevrede is met ons verbeteringsplan in soverre dit studente diversiteit aangaan het hulle addisionele inligting versoek rakende die SU taalbeleid met spesifieke verwysing na die diversiteitprofiele van ons personeel en studente. Die RHO het ook verdere inligting versoek met verwysing na duidelike teikens om ons personeel se demografie te verbreed. Die Fakulteit is verbind daartoe om die demografiese verteenwoordigendheid van ons personeel te verbeter en neem alle lewensvatbare stappe ten einde dit te bewerkstellig. Ons sal met die RHO skakel ten einde vas te stel welke addisionele inligting hul vereis en daarna ’n verdere verbeteringsplan indien.