TPR Visiting Professorship / TPR Wisselleerstoel

On 12 March 2019, Professor Jacques du Plessis held his inaugural lecture as holder of the Tijdschrift voor Privaatrecht Wisselleerstoel at the Katholieke Universiteit Leuven in Belgium. The TPR Wisselleerstoel is awarded to South African legal academics and entails that a recipient holds a visiting professorship at a Dutch or Belgian University. The inaugural lecture or oratie, which was held in the University’s Promotiezaal and was followed with a reception at the Rectorale Salons, dealt with the role of equity or fairness in the law of unjustified enrichment. Apart from the inaugural lecture, Prof du Plessis presented a seminar for doctoral students and a guest lecture for undergraduate students on comparative law, legal diversity and mixed legal systems, and participated in a comparative contract law seminar for Master’s students.

Op 12 Maart 2019 het professor Jacques du Plessis sy intreerede as bekleër van die Tijdschrift voor Privaatrecht Wisselleerstoel by die Katolieke Universiteit Leuven in België gelewer. Die TPR Wisselleerstoel word toegeken aan Suid-Afrikaanse regsakademici en behels dat hy/sy ‘n besoekende professoraat aan ‘n Nederlandse of Belgiese Universiteit hou. Die intreerede of toespraak, wat in die Universiteit se Promotiezaal gehou is en met ‘n onthaal by die Rectorale Salons gevolg is, het die rol van billikheid of regverdigheid in die wet van ongeregverdigde verryking aangespreek. Benewens die intreerede het Prof Du Plessis ‘n seminaar vir doktorale studente en ‘n gaslesing vir voorgraadse studente oor vergelykende reg, regsdiversiteit en gemengde regstelsels aangebied. Hy het ook aan ‘n vergelykende kontrakregseminaar vir magisterstudente deelgeneem.

 

Sorry, comments are closed for this post.