Ondersteuningsdienste
Die ABR is ’n studenteliggaam met die primêre verantwoordelikheid om jou akademiese belange en ontwikkeling as student te verteenwoordig en te beskerm. Dit sluit in:
- Akademiese klagtes
- Taalbeleidsgriewe – akademiese aanbieding in die klaskamer, kursusraamwerk, ens.
- HEMIS
- Toets- of roosterbotsings
- Plagiaat kwessies
- Probleme met dosente, mentors, tutors of tutoriaal-klasse
- Ko-kurrikulêre ontwikkeling
x
x
x