Ondersteuningsdienste

Die ABR is ’n studenteliggaam met die primêre verantwoordelikheid om jou akademiese belange en ontwikkeling as student te verteenwoordig en te beskerm. Dit sluit in:

  • Akademiese klagtes
  • Taalbeleidsgriewe – akademiese aanbieding in die klaskamer, kursusraamwerk, ens.
  • HEMIS
  • Toets- of roosterbotsings
  • Plagiaat kwessies
  • Probleme met dosente, mentors, tutors of tutoriaal-klasse
  • Ko-kurrikulêre ontwikkeling

x

x

x

Afrikaans