Teologie

BDiv (Baccalaureus Divinitatis)

Die vierjarige BDiv-graad bied voorgraadse opleiding in kerklike bediening, spesifiek vir predikante.

Inligtingsessie: ‘n Algemene inleiding en belangrike inligting vir voornemende studente aan die Fakulteit Teologie; inligting oor die BDiv-program – aangebied deur Mx Ashwin Thyssen, dosent in Sistematiese Teologie.

Afrikaans