Teologie

BTh (Baccalaureus in Teologie)

Die BTh-graad is 'n drie-jarige program wat mense veral as jeugwerkers, dienswerkers, beraders en gemeenskapswerkers oplei.

Inligtingsessie: Inligting oor die BTh- en BTh Jeugwerk-programme; inligting oor student-steun in die fakulteit en op kampus – aangebied deur Prof Anita Cloete, medeprofessor in Jeugwerk.

Afrikaans