Opvoedkunde

Die Departement Kurrikulumstudie streef na akademiese uitnemendheid binne die konteks van kurrikulumstudie as wetenskapsterrein. In hierdie departement word studente opgelei in spesifieke skoolvakke wat uiteindelik in skole onderrig word soos Tale, Wetenskappe en Wiskunde. Dit word gedoen aan die hand van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (CAPS). 

xxxxxxxxxx
xxxxxx
Afrikaans