Ingenieurswese

Die Fakulteit Ingenieurswese is een van die Universiteit Stellenbosch se vlagskipfakulteite en is 'n sleutelbydraer tot Suid-Afrika se poel hoogs geskoolde ingenieurs. Ons gegradueerdes dryf ekonomiese groei en verbeter die lewenskwaliteit vir burgers deur hul kundigheid. Boonop bied ons voorpuntnavorsings- en konsultasiedienste aansienlike waarde aan die industrie, terwyl dit ons befondsingstrome versterk.

Afrikaans