Ingenieurswese
Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese
Die Departement Meganiese Ingenieurswese is gestig in 1944 en het ‘n stewige grondslag bygedra tot ingenieursopleiding in Suid-Afrika. Ons is die eerste instansie wat 'n volledige graadprogram in Megatronika aangebied het, en in 2006 is ons naam opdateer na die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese. In hierdie omgewing van wêreldklas navorsing en onderriginnovasie word ons alumni/studente toegrus vir die uitdagings van moderne ingenieurswese.
x
- Webtuiste: mecheng.sun.ac.za
- E-mail: Ms Gillian Cortereal – gillianc@sun.ac.za
- Facebook: Mechanical & Mechatronic Engineering – Stellenbosch University
- Instagram: mechengsu