Lettere en Sosiale Wetenskappe

Die Departement Filosofie het ‘n trotse tradisie van studente te onderrig in die aard van hul dissipline en hulle ook in staat te stel om krities, akkuraat en kreatief te dink. In Filosofie bestudeer ons ‘n wye verskeidenheid van onderwerpe, insluitend die aard van die bewussyn en die self, die aard van die werklikheid en ook lewensrigtende vrae insake hoe ons behoort te lewe en hoe die samelewing gestruktureer behoort te wees. Deur hierdie onderwerpe te bestudeer poog Filosofie om die student se algemene kognitiewe vermoëns te ontwikkel en van nut te wees in enige loopbaaan wat ‘n student kan kies.

empty

empty tag

Wat is die verskil tussen Basiese Xhosa en Xhosa 178

Behalwe in uitsonderlike gevalle waar die Departement toestemming verleen, lei hierdie kursus egter tot 'n tweede-derde jaarkursus (214/244 – 318/348) in isiXhosa. Xhosa 178 lei tot 'n tweede derdejaarkursus (214/244 – 318/348).

Is isixhosa ‘n belangrik module?

Ja, die module dek inhoude wat studente toerus met kennis, vermoëns en aardighede om vraagstukke te hanteer in beroepsomgewings waar een of meer Afrikatale gebruik word in taal- en kommunikasiedienste en waar interkulturele insigte 'n belangrike rol speel om hierdie dienste doeltreffend te verrig.

Hoe kan ek om sukses te behaal in kommunikatiewe vaardighede?

Jy moet bywoning van alle klasse noodsaaklik asook volle betrokkenheid in klasaktiwiteite en werksprogramme..

Afrikaans