Lettere en Sosiale Wetenskappe

Die Departement Politieke Wetenskap bied beide voorgraadse en nagraadse programme aan met spesifieke belangstellings in Internasionale Politiek, Gender, Vergelykende Politiek en Suid-Afrikaanse Politiek.

empty

empty tag

Moet ek die NTB’s skryf om aansoek te doen?

Nee

Waar kan ek volledige inligting bekom oor die toelatingsvereistes?

Raadpleeg die 2022 Jaarboek van die Fakulteit Lettere (bladsy 34), wat hier beskikbaar is aanlyn: https://www.sun.ac.za/english/Documents/Yearbooks/Current/ArtsAndSocialSciences.pdf

 

Wie kan ek kontak vir akademiese inhoud vrae?

Dr Guy Lamb by glamb@sun.ac.za

 

Is Wiskunde ’n vereiste?

Gewoonlik is Wiskundige Geletterdheid voldoende maar maak asseblief seker in die Jaarboek. https://www.sun.ac.za/english/Documents/Yearbooks/Current/ArtsAndSocialSciences.pdf

Afrikaans