Teologie
Programaanbod
–
Die Fakulteit bied ’n reeks voorgraadse en nagraadse programme wat ’n wetenskaplike teologiese grondslag verskaf, met opsies om in verskeie velde te spesialiseer.
Inligtingsessie: Inligting oor wat die verskillende programme in die Fakulteit Teologie behels en bied – aangebied deur dr. Dawid Mouton, dosent in Praktiese Teologie en voorsitter van die Programkomitee.