Opvoedkunde

SciMathUS bied aan leerders, wat reeds Graad 12 met 'n gemiddeld van minstens 60% geslaag het maar wat nie vir hoër onderwys kwalifiseer nie, 'n tweede geleentheid om hul NSS-uitslae in spesifieke vakke te verbeter. Die program berei studente voor om weer vir universiteitsprogramme aansoek te doen en hulle tersiêre studies suksesvol te kan voltooi. Voorkeur word verleen aan studente wie se opvoedkundig benadeelde omstandighede hul verhoed om hul akademiese potensiaal te demonstreer. 

Afrikaans