Lettere en Sosiale Wetenskappe

Die Departement van Maatskaplike Werk is in 1931 gestig as deel van ʼn groter Departement, wat Sielkunde en Sosiologie ingesluit het. Op 1 Julie 1957 is ʼn aparte Departement van Maatskaplike Werk amptelik gevestig. Deur die geskiedenis heen, was die Departement vir sy uitstaande akademici and alumni bekend, veral Prof Erika Theron en Prof Narisscia Botha, wie vir hulle baanbrekersnavorsing in Maatskaplike Werk bekend is, en wie instrumenteel was in die vestiging van Maatskaplike Werk as ʼn professie in Suid-Afrika.  

empty

empty tag

Wat is die toelatingsvereistes vir maatskaplike werk?

Akademies:

Die program is nou ‘n keuringsprogram vanaf 2024. Die keuringsbeleid is beskikbaar by die Maatskaplike Werk Departement.

Matriek gemiddeld van 65% (Lewensoriëntering uitgesluit) met geen spesifieke vakke nie.

Persoonlike karaktereienskappe:

Uitstekende verbal & skryfvaardighede en ʼn passie vir mense.

Afrikaans