Ingenieurswese

Sedert sy stigting in 1944 lewer die Siviele Ingenieurswese Departement aan die Universiteit van Stellenbosch ingenieurs van topgehalte wat ’n betekenisvolle rol in die ontwikkeling van Suid-Afrika speel. Hulle is ook internasionaal gesog. Ons omvattende opleiding dek water-, strukture-, geotegniese-, vervoer-, konstruksie-, plaveisel- en kusingenieurswese. Ons rus ons studente toe met die vaardighede om werklike uitdagings aan te pak en innoverende oplossings, gepas vir die toekoms, te vind.

x

Besoek gerus ons webwerf by civeng.sun.ac.za of (klik hier).
Of E-pos: civil@sun.ac.za
Of besoek ons Facebook-blad: Civil Engineering Stellenbosch
Of Instagram: @CivilEngSU

Afrikaans