Ondersteuningsdienste

Tygerberg Verenigingsraad (TVR)

Die Tygerberg-verenigingsraad is 'n organisasie wat deur studente bestuur word en alle TSC-geregistreerde verenigings op die Tygerberg-kampus verteenwoordig.

x

empty

empty tag

Wat is die funksie van die Tygerberg Verenigingsraad?

Die Tygerberg-verenigingsraad is 'n organisasie wat deur studente bestuur word en alle TSC-geregistreerde verenigings op die Tygerberg-kampus verteenwoordig. 

Is daar 'n lidmaatskap- / intekengeld om deel uit te maak van die TSC?

Elke individuele vereniging het hul eie registrasiegeld wat gehef word indien 'n student sou besluit om by 'n vereniging aan te sluit. 

Kan ek by meer as een vereniging aansluit?

Ja, studente mag by soveel verenigings aansluit as wat hulle wil, maar die registrasiefooi word gehef vir elke individuele vereniging waarby hulle aansluit. 

Hoe kan ek by 'n vereniging aansluit?

Die volgende foto wys hoe u by 'n vereniging kan aansluit: 

Kom ek in aanmerking om aan die TSC deel te neem as ek die eerste jaar by die Universiteit ingeskryf is?

Die TSC bestaan uit al die voorsitters van die verskillende verenigings wat by die TSC geregistreer is. 

Elke individuele vereniging het hul eie vereistes om aan te voldoen indien deel wil wees van hul uitvoerende kommitee te wees wat hul belange as lid van die TSC te kan verteenwoordig en beskerm. 

Met wie kan ek kontak maak om meer inligting oor die Tygerberg Verenigingsraad te kry?

U kan die TSC-voorsitter per e-pos kontak by tscchair@sun.ac.za 

Afrikaans