Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Die skool is toegewyd aan gemeenskapsgerigte, nasionaal en internasionaal mededingende akademiese en professionele onderrig, navorsing en dienslewering op die gebied van beplanning, openbare bestuur, openbare beleidsanalise, ontwikkeling en omgewingsbestuur vir die deelnemende en billike bevordering van volhoubare ontwikkeling. Die skool bestaan uit verskillende komponente, elk met 'n duidelike akademiese spesialiteitsarea, en funksioneer op die kampusse Stellenbosch, Bellville Park en Lynedoch van die Universiteit.

empty

empty tag

Is Openbare and Ontwikkelingsbestuur deel van ‘n BCom- of ‘n BA-program?

Beide. Openbare en Ontwikkelingsbestuur kan deel wees van programme wat deur beide die Fakulteite Ekonomiese en Bestuurswetenskappe én Lettere en Sosiale Wetenskappe aangebied word.

Afrikaans