Departementele leeslyste

Dit is moontlik dat jy jou wil voorberei op jeugtekste wat voorgeskryf is deur die WKOD en/of die Nasionale Departement van Onderwys. Hulle lyste sluit ‘n verskeidenheid van jeugtekste in, wat ondersoek en onderrig kan word deur bewus te wees van al die verskillende genres wat in die res van die aanlynjoernaal bespreek word.

1 Response to Departementele leeslyste

  1. Elana says:

    As kind was ek mal oor die grillers reeks gewees. As ek ooit iets gelees het was dit van daardie reeks, maar soos wat ek ouer geword het, het ek besef die wêreld gee soms vir ‘n mens ‘n harde tyd. Ek het begin om meer realistiese verhale te lees. Boeke soos Dis ek Anna het my aandag gegryp en my aanhoudend laat lees. Droomwa is ‘n boek wat op Hoërskool behandel is wat ek baie geniet het. Na skool het boeke soos Roepman ook my aandag getrek en met die opdrag het Breinbliksem ook ‘n gunsteling geword.

Leave a Reply

Your email address will not be published.